Life in God

Life in God We proclaim the Word of God trinity. I am just a normal person that tells the world about the God Trinity.

Dit is waar. Glo waarvoor jy gebid het. Net dalk verras Jesus jou. Lekker dag.
08/09/2026

Dit is waar. Glo waarvoor jy gebid het. Net dalk verras Jesus jou. Lekker dag.

Liewe Jesus, U weet die Gees sal vir my intree. U weet presies wat ek nodig het. Ek sal wag op U. Lekker slaap.
07/09/2026

Liewe Jesus, U weet die Gees sal vir my intree. U weet presies wat ek nodig het. Ek sal wag op U. Lekker slaap.

Onthou moet nie kwaad bly oor goed wat reeds verby is nie. God het jou vergewe, jy kan ook jy is niks beter as God nie. ...
07/09/2026

Onthou moet nie kwaad bly oor goed wat reeds verby is nie. God het jou vergewe, jy kan ook jy is niks beter as God nie. Hy het Sy lewe vir jou en my gegee. Gid het jou lief. Lekker dag.

Jy kan in stilte huil maar God weet presies. Lekker slaap.
06/09/2026

Jy kan in stilte huil maar God weet presies. Lekker slaap.

Genade het jou vandag gedra, en genade sal jou môre weer dra. Rus vanaand met vrede in jou hart en vertrou dat God reeds...
05/09/2026

Genade het jou vandag gedra, en genade sal jou môre weer dra. Rus vanaand met vrede in jou hart en vertrou dat God reeds voor jou uitgaan. Lekker slaap.

Meer as dit wil ek nie hê nie. Lekker dag vir julle.
05/09/2026

Meer as dit wil ek nie hê nie. Lekker dag vir julle.

Mag die Here vanaand jou hart vul met vrede, jou gedagtes stil maak en jou liggaam rus gee. Onthou, jy hoef nooit alleen...
04/09/2026

Mag die Here vanaand jou hart vul met vrede, jou gedagtes stil maak en jou liggaam rus gee. Onthou, jy hoef nooit alleen deur die lewe te stap nie. God is altyd by jou, selfs in die stil ure van die nag. "Ek sal in vrede gaan lê en dadelik aan die slaap raak, want U alleen, Here, laat my veilig woon." Psalm 4:9
Slaap lekker, droom mooi en weet dat môre weer nuwe genade bring.

Hy het om gedraai, om na die een verlore skapie te soek. Kies God, sy koms is naby. Wees altyd gereed. Lekker dag.
04/09/2026

Hy het om gedraai, om na die een verlore skapie te soek. Kies God, sy koms is naby. Wees altyd gereed. Lekker dag.

Amen.... Amen. Dit is nie geloof nie. Dis ñ verhouding met God. Dit is uit genade. Lekker slaap.
03/09/2026

Amen.... Amen. Dit is nie geloof nie. Dis ñ verhouding met God. Dit is uit genade. Lekker slaap.

Bely dan julle sondes teenoor mekaar, en BID vir mekaar sodat julle gesond kan word. Die gebed van ñ regverdige is baie ...
03/09/2026

Bely dan julle sondes teenoor mekaar, en BID vir mekaar sodat julle gesond kan word. Die gebed van ñ regverdige is baie kragtig in sy uitwerking. Lekker dag.

Address

Bloemfontein

Telephone

+27824473389

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Life in God posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Life in God:

Shortcuts

Share