Groei in Die Lewende God Jesus Christ our Lord

Groei in Die Lewende God Jesus Christ our Lord Kom ons bid saam staan saam en loop saam in die teenwoordigheid van ons redder Jesus Christus ons Here. ITS TIME ons wees Jesus se lig vir ander.

02/09/2024

2125 likes, 50 comments. “Mag jy al jou battles wen. Lewe is taai, maar so ook jy”

02/09/2024

When anxiety was great within me, your consolation brought me joy.

02/09/2024
27/02/2022

God van Wonders - Tot in Ewigheid | Doxa Deo Aanbidding | Revelation EnterprisesMusiek Video met Morné OosthuizenVers 1Vrees, skuld weg in n oomblik elkeBer...

01/11/2020

Onbeskrybare liefde genade en hoop alles onder een Naam Jesus Christus. KONING van alle Konings

God het al hierdie sondaars oorgegee aan hulle siek begeertes. Daarom het vroue begin om die normale seksuele gemeenskap...
01/11/2020

God het al hierdie sondaars oorgegee aan hulle siek begeertes. Daarom het vroue begin om die normale seksuele gemeenskap met mans te verruil vir abnormale seksuele gemeenskap met ander vroue. Die mans het presies dieselfde gedoen. Hulle het ook hulle normale seksuele gemeenskap met vroue laat staan omdat hulle vreemde seksuele gemeenskap met ander mans wou hê. As gevolg daarvan het hulle allerhande skandelike dade met mekaar begin pleeg. Maar hulle het ’n baie duur prys daarvoor betaal. God het hulle gestraf deur hulle aan hulleself oor te laat. Omdat hierdie mense glad nie daarin belangstel om God op die regte manier te ken nie, het Hy toegelaat dat hulle kan d**k net wat hulle wil en doen wat hulle wil. Daarom is hulle hele lewe nou een groot deurmekaarspul. Hulle neem deel aan elke denkbare vorm van goddeloosheid. Hierdie mense is propvol boosheid, seksuele wellus, geldgierigheid en slegtheid. Hulle harte loop oor van slegte dinge soos jaloesie, moord, twis, bedrog, kwaadpratery en ’n geskinder. Hulle steek mekaar in die rug en hulle haat God. Boonop d**k hulle heeltemal te veel van hulleself. Hulle praat groot. Elke dag d**k hulle ’n spul nuwe sondes uit. Hulle haat hulle ouers.
Romeine 1:26‭-‬30 DB

God het al hierdie sondaars oorgegee aan hulle siek begeertes. Daarom het vroue begin om die normale seksuele gemeenskap met mans te verruil vir abnormale seksuele gemeenskap met ander vroue. Die mans

01/09/2020
28/08/2020

Does your situation feel beyond hope?

He is the God who brings dead things to life and He is with you.

Address

Bloemfontein
9301

Telephone

+27836461367

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Groei in Die Lewende God Jesus Christ our Lord posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Groei in Die Lewende God Jesus Christ our Lord:

Share