Impact Kids

Impact Kids Laai. Leer. Leef vir Jesus!

Groot Storie is Groot pret!
06/09/2026

Groot Storie is Groot pret!

Kom sluit by ons aan...Ouers, grootouers, onderwysers en kinderwerkers...Julle is soooo welkom!RSVP sluit: 6 September
03/09/2026

Kom sluit by ons aan...
Ouers, grootouers, onderwysers en kinderwerkers...
Julle is soooo welkom!

RSVP sluit: 6 September

Moenie 'n drama llama wees nie, wees 'n prins of prinses van vrede...Pred 19: 11 - Dit is 'n seën vir jouself, en vir an...
30/08/2026

Moenie 'n drama llama wees nie, wees 'n prins of prinses van vrede...

Pred 19: 11 - Dit is 'n seën vir jouself, en vir ander, as jy nie kwaad bly nie!

26/08/2026

Kom maak gerus saam met ons dissipels...

ROMEINE 12:18 AFR53"...as dit moontlik is, sover as dit van julle afhang, leef in vrede met alle mense."Ons het geleer v...
23/08/2026

ROMEINE 12:18 AFR53

"...as dit moontlik is, sover as dit van julle afhang, leef in vrede met alle mense."

Ons het geleer van die belangrikheid van vrede en vergifnis... dit maak juis ook ons eie harte heel!

Sien julle volgende week, 30 Aug, om 9h00💪

18/08/2026

Maak dissipels wat dissipels maak...
Skryf vandag in!

Kontak Marésa Hector Vd Walt by 072 383 7522
Slegs R150 per persoon.

By Impact Kids vier ons vandag almal wat voltyds vir die Here wer...Of jy nou 'n Pastoor, kinderwerker, kerkbestuurder, ...
16/08/2026

By Impact Kids vier ons vandag almal wat voltyds vir die Here wer...

Of jy nou 'n Pastoor, kinderwerker, kerkbestuurder, aanbiddingsleier of sendingleier is - ons waardeer jou!

Eer, Eer, Meneer!2 Aug 2026Ons het veral gefokus op: EER JOU VADER EN JOU MOEDER  - WEES GEHOORSAAM.Mag julle volgende n...
02/08/2026

Eer, Eer, Meneer!

2 Aug 2026

Ons het veral gefokus op: EER JOU VADER EN JOU MOEDER - WEES GEHOORSAAM.

Mag julle volgende naweek se langnaweek as gesin geniet.

Ons sien julle weer 16 Augustus.

Welkom terug Impact Kids!Ons gaan aan met ons reeks: EER, EER, MENEER!Kom ons verheerlik Jesus deur ook ander in gesag m...
26/07/2026

Welkom terug Impact Kids!

Ons gaan aan met ons reeks: EER, EER, MENEER!

Kom ons verheerlik Jesus deur ook ander in gesag met eer en respek te hanteer...

Address

Corner Of Blok Street And Westphall St
Bloemfontein
9301

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Impact Kids posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Impact Kids:

Shortcuts

Share