Die Hoeksteen

Die Hoeksteen Ons is mense wat glo in Jesus
Ons gee om vir Sy mense
Ons vertel Sy storie

Welkom by Hoeksteen aanlyn. Geniet vandag se diens saam met ons.
30/08/2026

Welkom by Hoeksteen aanlyn. Geniet vandag se diens saam met ons.

Past Danie Oosthuizen

Kinderkerk vind plaas elke Sondag, gedurende ons 10:00 erediens. Loer gerus na die onderwerpe wat elke klas hierdie week...
27/08/2026

Kinderkerk vind plaas elke Sondag, gedurende ons 10:00 erediens. Loer gerus na die onderwerpe wat elke klas hierdie week gaan behandel.

Kontak Annemarie vir meer inligting ๐Ÿ“ฒ 073 339 9089

[Bethlehem kerkdienste] [Bethlehem La Provence kerk] [Bethlehem AGS kerk][Kinderkerk]

Dagboek hierdie datum ๐Ÿ—“๏ธSaterdag 29 Augustus vertrek ons om 08:00 vanaf Vida (by Niin's) โ˜•๐Ÿ‘ŸAlmal is welkom! Ons sien uit...
17/08/2026

Dagboek hierdie datum ๐Ÿ—“๏ธ
Saterdag 29 Augustus vertrek ons om 08:00 vanaf Vida (by Niin's) โ˜•๐Ÿ‘Ÿ

Almal is welkom! Ons sien uit om jou daar te sien!

[Bethlehem kerkdienste] [Bethlehem La Provence kerk] [Bethlehem AGS kerk] [Pretstap]

Geniet vandag se aanlyn diens saam ons.
16/08/2026

Geniet vandag se aanlyn diens saam ons.

Enjoy the videos and music you love, upload original content, and share it all with friends, family, and the world on YouTube.

Een aand, een verhoog, 'n hele klomp treffers! ๐ŸŽธ Kom geniet 'n aand vol tydlose musiek, meester musikante, professionele...
13/08/2026

Een aand, een verhoog, 'n hele klomp treffers! ๐ŸŽธ Kom geniet 'n aand vol tydlose musiek, meester musikante, professionele klank en beligting - en hope humor!

Koop asb. jou kaartjie vroegtydig sodat ons kan voorberei volgens getalle.

Kaartjies kan bestel word via WhatsApp volgens die vloer plan (vra gerus vir Francois vir die plan en watter plekke nog beskikbaar is).

Francois ๐Ÿ“ฒ 081 258 5883

๐Ÿซฐ Betaal gerus via eft en kom haal af by die kerk.
๐Ÿ’ณ Kaart fasiliteite is ook beskikbaar wanneer kaartjies by die kerk gehaal word.

[Bethlehem kerkdienste] [Bethlehem La Provence kerk] [Bethlehem AGS kerk]

Geniet vandag se diens oor vergifnis 2 saam met ons aanlyn. ๐Ÿ™โค๏ธ
09/08/2026

Geniet vandag se diens oor vergifnis 2 saam met ons aanlyn. ๐Ÿ™โค๏ธ

Enjoy the videos and music you love, upload original content, and share it all with friends, family, and the world on YouTube.

Gelukkige Vrouedag aan elke ma, suster, en dogter in ons gemeente ๐Ÿ’žNeem asseblief kennis dat daar nie vandag kinderkerk ...
09/08/2026

Gelukkige Vrouedag aan elke ma, suster, en dogter in ons gemeente ๐Ÿ’ž

Neem asseblief kennis dat daar nie vandag kinderkerk sal wees nie - ons hervat weer volgende Sondag tydens die 10:00 diens.

Besoek diehoeksteen.co.za om ons volle kalender te besigtig.

[Bethlehem kerkdienste] [Bethlehem La Provence kerk] [Bethlehem AGS kerk]

"Krag en luister is haar bokkleed; sy lag onbesorg oor die toekoms."Hier aan die begin van vroue maand d**k ons na oor d...
03/08/2026

"Krag en luister is haar bokkleed; sy lag onbesorg oor die toekoms."

Hier aan die begin van vroue maand d**k ons na oor die Spreuke 31 vrou. Wat is jou gunsteling vers uit hierdie hoofstuk? ๐Ÿ•Š๏ธ

[Bethlehem kerkdienste] [Bethlehem La Provence kerk] [Bethlehem AGS kerk] [Spreuke 31 vrou]

Address

74 Pleinstraat, La Provence
Bethlehem
9701

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Hoeksteen posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Die Hoeksteen:

Shortcuts

Share

Category