03/08/2026
🥩 MANNE BILTONG AAND 🔥
Manne, moet nie hierdie aand misloop nie.
Kom kuier saam met ander manne, en luister na 'n inspirerende boodskap deur JP Smit (Puma Rugby Institute Coach) oor geloof, leierskap en doelgerigte lewe.
Kaartjies beloop teen R250 per persoon, dit sluit biltong en 'n maaltyd in tydens die geleentheid.
📅 2 September 2026
🕕 18:00
📍 Lewende Hoop Kerk, Bethlehem
🎟️ R250 per persoon
👉 Kry jou kaartjie hierdie Sondag by die Inligtingstoonbank of kontak:
Evan – 082 542 1613
Bring 'n vriend, 'n seun, jou pa of 'n kollega saam. Hierdie is 'n aand wat jy nie wil misloop nie.