21/03/2026
Ons nooi almal uit om saam met ons hierdie jaar se begin en afsluiting van Pasga te kom vier.
1 April 2026 - Tema Hisop - Pasga in diepte - Deel 1 - Niël Basson
2 April 2026 - Tema Amandel - aanbieding in die oggend - Die Bruid die hartklop van Jesus - Lynette Basson
2 April 2026 - Tema Amandel - aanbieding in die aand - Pasga in diepte - Deel 2 - Niël Basson
8 April 2026 - Afsluiting
Eden Plot nr 42, Bethlehem, 9700