Ng Kerk Witteberge Bakenpark

Ng Kerk Witteberge  Bakenpark Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Ng Kerk Witteberge Bakenpark, Religious organisation, Medican straat 238, Bethlehem.

02/04/2023
04/03/2023

Ons nooi alle mans vanoggend uit om wêreld biddag vir mans by te woon by die kerk

Ons begin 9h30

Ons hoop jy is daar moenie dit mis nie😀

Geen diens Sondag 1 Januarie 2023🕊
27/12/2022

Geen diens Sondag 1 Januarie 2023🕊

Ons verwelkom almal 🌿
27/12/2022

Ons verwelkom almal 🌿

Baie geseënde kersfees vir elkeen.Mag dit 'n baie spesiale dag saam vriende en familie wees!!NG Gemeente Witteberge Bake...
25/12/2022

Baie geseënde kersfees vir elkeen.Mag dit 'n baie spesiale dag saam vriende en familie wees!!

NG Gemeente Witteberge Bakenpark

16/12/2022

More 18 Desember 2022 4de Sondag in Adventstyd
Erediens 10h30
Teks: Lukas 1:46-56
Tema: om die God van genade en oordeel te verheerlik

Almal welkom

Baie geluk aan ons Belydenis klas. Ons baie trots op julle. Julle baie mooi gelyk⛪11 Desember 2022
13/12/2022

Baie geluk aan ons Belydenis klas. Ons baie trots op julle. Julle baie mooi gelyk⛪
11 Desember 2022

Ons bid vir die Afrika gesin in die baie slegte tyd.
05/12/2022

Ons bid vir die Afrika gesin in die baie slegte tyd.

Kerssangdiens 4 Desember 2022🌲🌲
04/12/2022

Kerssangdiens 4 Desember 2022🌲🌲

Onthou vandag 10:00 die kerssangdiens
04/12/2022

Onthou vandag 10:00 die kerssangdiens

29/11/2022

Let groot asb daarop dat ons Sondag 4 Desember se diens skuif na 10uur toe en nie Meer 9uur nie. Ons sien uit om almal sondag by kerssangdiens te sien.🎄🎄

Address

Medican Straat 238
Bethlehem
9700

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ng Kerk Witteberge Bakenpark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share