04/06/2026
π BENJAMIN BASAAR 2026 π
Ons benodig jou hulp om vanjaar se basaar 'n groot sukses te maak!
π Skenkings en borge word dringend benodig vir:
π° Kontantbydraes
π Pryse vir kompetisies vir alle ouderdomme
π§Έ Speelgoed en ander items vir die tombola
βοΈ Items vir die veiling
Elke bydrae, groot of klein, help ons om fondse in te samel en ons gemeente se werk voort te sit.
π Besoek gerus die Inligtingshoekie vir meer besonderhede of kontak die kerkkantoor.
π 061 501 4183
π§ [email protected]
π www.benjamin.ng.org.za
Dankie vir elke hand wat help, elke skenking wat gegee word en elke persoon wat saam met ons hierdie besondere geleentheid moontlik maak. β€οΈ