NG Kerk Barberton

NG Kerk Barberton Die missie van NG Gemeente Barberton is om as God se fontein
* Hom te verheerlik,
* mekaar te versorg en
* hulp en hoop in ons omgewing te bring.

Ons Visie vir 2020 is:
1. Diepte in aanbidding
2. Gasvryheid in liefde
3. Extra-myl in diens

Week 7 - 13 Junie 2026Geseรซnde week ๐Ÿ™๐Ÿป๐Ÿ’
05/06/2026

Week 7 - 13 Junie 2026
Geseรซnde week ๐Ÿ™๐Ÿป๐Ÿ’

Gr 4-7 maats julle is almal welkom! Koffiekroeg, snoepie, speletjies en Bybelse Snap!
03/06/2026

Gr 4-7 maats julle is almal welkom! Koffiekroeg, snoepie, speletjies en Bybelse Snap!

Sondag kom ons weer bymekaar om die Heilige Nagmaal te vier ๐Ÿ™๐Ÿปโ€‹Ds. Tommie Marais se Boodskap beloof om baie treffend te ...
29/05/2026

Sondag kom ons weer bymekaar om die Heilige Nagmaal te vier ๐Ÿ™๐Ÿป
โ€‹Ds. Tommie Marais se Boodskap beloof om baie treffend te wees, sien sy Tema in die Nuusbrief ๐Ÿ™๐Ÿป๐Ÿ’

Na 'n verrykende Pinksterreeks vier ons Sondag Pinksterfees!Wat 'n voorreg om deel te wees van die Christendom wat Jesus...
22/05/2026

Na 'n verrykende Pinksterreeks vier ons Sondag Pinksterfees!
Wat 'n voorreg om deel te wees van die Christendom wat Jesus vir ons uit genade moontlik gemaak het! ๐Ÿ™๐Ÿป๐Ÿ’

Die opkoms vir ons Hemelvaartdiens het ons baie dankbaar gemaak en ons sien opgewonde uit na volgende week se Pinkstedie...
15/05/2026

Die opkoms vir ons Hemelvaartdiens het ons baie dankbaar gemaak en ons sien opgewonde uit na volgende week se Pinkstedienste. Kom deel in die gemeenskap van gelowiges wat saam die Uitstorting van die Heilige Gees herdenk! Dit is 'n fees om Jesus-volgelinge te wees!๐Ÿ™๐Ÿป๐Ÿ’

Onthou Hemelvaartdiens vanaand om 18:30โœ๏ธ๐Ÿ’
14/05/2026

Onthou Hemelvaartdiens vanaand om 18:30โœ๏ธ๐Ÿ’

Geseรซnde Hemelvaartdag๐Ÿ™๐Ÿป๐Ÿ™Œ๐ŸปOnthou ons Diens vanaand om 18:30 ๐Ÿ’๐Ÿ™๐Ÿป
14/05/2026

Geseรซnde Hemelvaartdag๐Ÿ™๐Ÿป๐Ÿ™Œ๐Ÿป
Onthou ons Diens vanaand om 18:30 ๐Ÿ’๐Ÿ™๐Ÿป

Onthou ons Hemelvaartdiens Donderdag om 18:30 โค๏ธโ€๐Ÿ”ฅ๐Ÿ™๐Ÿป๐Ÿ™Œ๐Ÿป
12/05/2026

Onthou ons Hemelvaartdiens Donderdag om 18:30 โค๏ธโ€๐Ÿ”ฅ๐Ÿ™๐Ÿป๐Ÿ™Œ๐Ÿป

Dankie vir die mooi  rangskikking vandag. Pragtig. !
10/05/2026

Dankie vir die mooi rangskikking vandag. Pragtig. !

Dankie vir die boodskap Ds Thys Lourens . Geseรซnde Moedersdag aan al ons Moeders. ๐Ÿฅฐ๐Ÿฅฐ๐Ÿฅฐ
10/05/2026

Dankie vir die boodskap Ds Thys Lourens . Geseรซnde Moedersdag aan al ons Moeders. ๐Ÿฅฐ๐Ÿฅฐ๐Ÿฅฐ

Address

1 Smal Street
Barberton

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00
Sunday 08:30 - 09:30

Telephone

+27767258063

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Barberton posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share