AGS Lig & Lewe Ballito

AGS Lig & Lewe Ballito Apostolic Faith Mission Church. Apostoliese Geloof Sending

📢 Mannebybelstudie Môre-oggend!Manne, onthou ons ontmoet môre ( Woensdag ) om 07:00 am by The Waterberry Coffee Shop .Si...
02/06/2026

📢 Mannebybelstudie Môre-oggend!

Manne, onthou ons ontmoet môre ( Woensdag ) om 07:00 am by The Waterberry Coffee Shop .Sien julle daar vir goeie samesyn en woordbediening! ☕📖

Contact: Kosie - 083 500 1319

01/06/2026

Ware herlewing in die kerk begin wanneer ons gehoor gee aan die roepstem: "Kom terug huis toe."

Dit maak nie saak hoe lank jy weg was nie, jou stoel is leeg en ons wag vir jou.

⛪ Dienste: Sondae om 09:00
📍 Adres: 12 North Point Avenue North Point, Ballito area, Shakas Head, Ballito, 4420

31/05/2026

Pinkster en die Kerk

Môre almal! 🌟 Julle word hartlik genooi na die Sondagdiens van AGS Lig & Lewe Ballito.⏰ Tyd: Sondag om 9:00📍 Plek: 12 No...
30/05/2026

Môre almal! 🌟
Julle word hartlik genooi na die Sondagdiens van AGS Lig & Lewe Ballito.

⏰ Tyd: Sondag om 9:00
📍 Plek: 12 North Point Avenue, North Point, Ballito area (Shakas Head)

Almal is welkom, bring gerus iemand saam! 🙌

28/05/2026

✨ Sondag-bederf na die Diens! ✨

Moenie die heerlike Oxtail by Cornerstone Café misloop nie!

📍 Waar: Cornerstone Cafe Ballito
⏰ Wanneer: Direk na die diens (31 Mei 2026)
💰 Prys: R120 per persoon

Bring die hele gesin en kom kuier lekker saam as gemeente.
Almal is welkom! 🍽️

🔥 *WOORDBREEK* : Pinkster en die Kerk 🔥Wat beteken Pinkster werklik vir die kerk vandag? Kom breek vanaand saam met ons ...
28/05/2026

🔥 *WOORDBREEK* : Pinkster en die Kerk 🔥

Wat beteken Pinkster werklik vir die kerk vandag? Kom breek vanaand saam met ons die Woord oop terwyl ons hierdie kragtige tema verken.Bring jou familie, vriende en 'n verwagtende hart!

📅 *Wanneer* : Vanaand (Donderdag)
⏰ *Tyd* : 19:00
📍 *Plek* : AGS Lig en Lewe

Almal is baie welkom! Sien jou daar! 🙌✨

Vanoggend is dit weer tyd vir Goue Harte! ✨☕️Ons nooi almal van 60 jaar en ouer hartlik uit om  saam met ons te kom kuie...
26/05/2026

Vanoggend is dit weer tyd vir Goue Harte! ✨

☕️Ons nooi almal van 60 jaar en ouer hartlik uit om saam met ons te kom kuier. 😊

🗓️ Wanneer: Vanoggend, Dinsdae
🕙 Tyd: 10:00
📍 Plek: Cornerstone Kafee

Kom geniet 'n heerlike oggend saam met ons – jou plek is reeds gereed! 👋💛

25/05/2026

Sondae 9:00 by AGS LIG & LEWE

24/05/2026

Pinkster Sondag

🙌 SONDAGOGGEND PINKSTERDIENS! 🙌Ons sluit ons geseënde Pinksterfees op 'n hoë noot af! Sluit by ons aan vir hierdie kragt...
23/05/2026

🙌 SONDAGOGGEND PINKSTERDIENS! 🙌

Ons sluit ons geseënde Pinksterfees op 'n hoë noot af! Sluit by ons aan vir hierdie kragtige Sondagoggend-diens by AGS Lig & Lewe Ballito.

Kom ons vul die huis van die Here en loof Hom saam vir Sy genade.

📅 Wanneer: Sondag 24 Mei om 09:00
📍 Plek: 12 North Point Avenue, North Point, Shakas Head, Ballito

Address

12 North Point Avenue, North Point Ballito/Shakas Head
Ballitoville
4420

Opening Hours

09:00 - 11:00

Telephone

+27832535100

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AGS Lig & Lewe Ballito posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to AGS Lig & Lewe Ballito:

Share