Virginia Sewendedag Adventiste Kerk

Virginia Sewendedag Adventiste Kerk 1Jn 3:1 Kyk wat ‘n groot liefde die Vader aan ons bewys het, dat ons kinders van God genoem kan w Die Skrif is 'n padkaart.

As ‘n Christelike kerk is Sewendedag Adventiste ‘n geloofsgemeenskap gevestig op die geloofsbeginsels uiteengesit in God se Woord. Adventiste beskryf hierdie geloofsbeginsels op die volgende maniere:

God se grootste begeerte is dat jy ‘n duidelike beeld van Sy karakter sal sien. Wanneer jy Hom duidelik sien, sal Sy liefde vir jou onmoontlik word om teen te staan. Die Bybel is God se stem, wat Sy

liefde persoonlik aan jou openbaar. Jesus is die een wat nooit verander nie, in 'n heelal wat altyd aan die verander is. Jesus is die Skepper, Onderhouer, Verlosser, Vriend, God se Seun en God Self! God se visie vir jou is lewe soos wat Hy dit lewe! God is lief vir jou en wil jou die beste denkbare lewensgehalte gee. In die hart van God is 'n plek wat jy as jou tuiste kan ervaar. God is lief vir jou en wil tyd persoonlik met jou bestee, alleen, soos 'n Vader met sy kind.

Address

Lusurn Street
Virginia
9430

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Virginia Sewendedag Adventiste Kerk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Virginia Sewendedag Adventiste Kerk:

Shortcuts

Share