NG Kerk Witbank-Suid

NG Kerk Witbank-Suid WITBANK-SUID IS GEES-VERVULD & BIDDEND ’N FAMILIE WAAR ELKEEN INTIEM IS MET GOD EN HUL GAWES GEBRUIK TOT DIENS AAN MEKAAR EN DIE KONINKRYK

WITBANK-SUID IS GEES-VERVULD & BIDDEND ’N FAMILIE, WAAR ELKEEN INTIEM IS MET GOD EN HUL GAWES GEBRUIK TOT DIENS AAN MEKAAR EN DIE KONINKRYK

Psalms kom die week aan die b***t. Kom ons leer om met ons oë te lees en ons harte te luister.
19/03/2026

Psalms kom die week aan die b***t.

Kom ons leer om met ons oë te lees en ons harte te luister.

Maak seker julle mis nie uit op Sondag se Jeugbediening nie.
18/03/2026

Maak seker julle mis nie uit op Sondag se Jeugbediening nie.

Al ooit gewonder waar u van hulp kan wees? Ons kan altyd ekstra hande gebruik by die ☕️ teeskink. Gee asb u 📋 name op by...
16/03/2026

Al ooit gewonder waar u van hulp kan wees? Ons kan altyd ekstra hande gebruik by die ☕️ teeskink. Gee asb u 📋 name op by die kantoor.

Kontak gerus die kerkkantoor om u naam op te gee indien u graag wil besoek ontvang. Ons voornemende doopouers is ook wel...
16/03/2026

Kontak gerus die kerkkantoor om u naam op te gee indien u graag wil besoek ontvang. Ons voornemende doopouers is ook welkom om kontak te maak

Ons vra asb voorbidding vir die volgende  gemeentelede asook almal wat hulle bystaan.
16/03/2026

Ons vra asb voorbidding vir die volgende gemeentelede asook almal wat hulle bystaan.

Baie dankie aan ons borge wat ons kerkkalender moontlik gemaak het sodat ons op hoogte kan bly van gebeure. Ondersteun h...
16/03/2026

Baie dankie aan ons borge wat ons kerkkalender moontlik gemaak het sodat ons op hoogte kan bly van gebeure.

Ondersteun hulle gerus.

Ons betree nou die 5de week van Lydenstyd.Die genade lê in die tyd wanneer Christus vir ons sondes gesterf het.
15/03/2026

Ons betree nou die 5de week van Lydenstyd.

Die genade lê in die tyd wanneer Christus vir ons sondes gesterf het.

Hartlik geluk aan almal wat hierdie week verjaar. Mag die nuwe lewensjaar net voorspoed en seën inhou.
15/03/2026

Hartlik geluk aan almal wat hierdie week verjaar. Mag die nuwe lewensjaar net voorspoed en seën inhou.

Die Kinderbediening het vandag gesels oor Ester en hoe ons ook so braaf soos sy kan wees in vandag se lewe.
15/03/2026

Die Kinderbediening het vandag gesels oor Ester en hoe ons ook so braaf soos sy kan wees in vandag se lewe.

Dankie aan Ds. Louis wat vanoggend ons erediens waargeneem het.
15/03/2026

Dankie aan Ds. Louis wat vanoggend ons erediens waargeneem het.

Ester was 'n baie besonderse vrou. Kom ons kyk vandag waarom.
13/03/2026

Ester was 'n baie besonderse vrou. Kom ons kyk vandag waarom.

Lydenstyd - week 4
12/03/2026

Lydenstyd - week 4

Address

Hoek Van Dan Pienaar En Plumerstraat
EMalahleni
1034

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:30
Tuesday 09:00 - 16:30
Wednesday 09:00 - 16:30
Thursday 09:00 - 16:30
Friday 09:00 - 16:30
Sunday 09:00 - 10:35

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Witbank-Suid posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Kerk Witbank-Suid:

Share