Roepersfontein Gemeente

Roepersfontein Gemeente Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Roepersfontein Gemeente, Religious organisation, 11 Van Der Stel Street, Westonaria.

Roepersfontein Gemeente - Lede in Christus Kerk in Westonaria

Die Gemeente sal 'n toevlug wees, 'n plek van hoop en liefde.

'n Kerk wat verkondig die blye boodskap van Redding, genade en die liefde van Jesus.

“omdat ek juis hierop vertrou, dat Hy wat 'n goeie werk in julle begin het, dit sal voleindig tot op die dag van Jesus C...
14/06/2026

“omdat ek juis hierop vertrou, dat Hy wat 'n goeie werk in julle begin het, dit sal voleindig tot op die dag van Jesus Christus;”
FILIPPENSE 1:6 AFR53

“Daar mag by jou geen vreemde god wees nie, en voor 'n uitlandse god mag jy jou nie neerbuig nie. Ek is die Here jou God...
14/06/2026

“Daar mag by jou geen vreemde god wees nie, en voor 'n uitlandse god mag jy jou nie neerbuig nie. Ek is die Here jou God wat jou laat optrek het uit Egipteland; maak jou mond wyd oop, dat Ek dit kan vul.”
PSALMS 81:10-11 AFR53

“en bewys hulle in liefde die hoogste agting ter wille van hulle werk. Hou vrede onder mekaar.”I THESSALONICENSE 5:13 AF...
12/06/2026

“en bewys hulle in liefde die hoogste agting ter wille van hulle werk. Hou vrede onder mekaar.”
I THESSALONICENSE 5:13 AFR53

“(want die Here gee wysheid, uit sy mond kom kennis en verstand, en Hy bewaar hulp vir die opregtes, Hy is 'n skild vir ...
11/06/2026

“(want die Here gee wysheid, uit sy mond kom kennis en verstand, en Hy bewaar hulp vir die opregtes, Hy is 'n skild vir die wat regskape wandel”
SPREUKE 2:6-7 AFR53

“Kof. Wag op die Here en hou sy weg, en Hy sal jou verhoog, om die aarde te besit; jy sal met welgevalle neersien op die...
10/06/2026

“Kof. Wag op die Here en hou sy weg, en Hy sal jou verhoog, om die aarde te besit; jy sal met welgevalle neersien op die uitroeiing van die goddelose mense.”
PSALMS 37:34 AFR53

“In sy trotsheid vervolg die goddelose die ellendige. Laat hulle gegryp word in die listige planne wat hulle uitgedink h...
09/06/2026

“In sy trotsheid vervolg die goddelose die ellendige. Laat hulle gegryp word in die listige planne wat hulle uitgedink het!”
PSALMS 10:2 AFR53

“By die liefderyke betoon U Uself liefderyk, by die opregte man opreg, by die reine rein; maar by die valse betoon U Use...
07/06/2026

“By die liefderyke betoon U Uself liefderyk, by die opregte man opreg, by die reine rein; maar by die valse betoon U Uself verkeerd.”
PSALMS 18:26-27 AFR53

“Barmhartig en genadig is die Here, lankmoedig en groot van goedertierenheid.”PSALMS 103:8 AFR53
06/06/2026

“Barmhartig en genadig is die Here, lankmoedig en groot van goedertierenheid.”
PSALMS 103:8 AFR53

05/06/2026
“Kyk, daar kom dae, spreek die Here Here, dat Ek 'n honger in die land stuur, nie 'n honger na brood nie en nie 'n dors ...
05/06/2026

“Kyk, daar kom dae, spreek die Here Here, dat Ek 'n honger in die land stuur, nie 'n honger na brood nie en nie 'n dors na water nie, maar om die woorde van die Here te hoor.”
AMOS 8:11 AFR53

Address

11 Van Der Stel Street
Westonaria
1779

Opening Hours

Wednesday 19:00 - 20:00
Friday 19:00 - 20:30
Sunday 09:30 - 11:30
17:00 - 18:00

Telephone

+27824517936

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Roepersfontein Gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Roepersfontein Gemeente:

Share