Die Akker Christelike Kerk

Die Akker Christelike Kerk Welkom by die Die Akker Christelike Kerk. Ons is 'n Afrikaanse kerk wat voluit leef, sonder om 'n kompromie te tref, tot die wederkoms van ons Koning Jesus.

Die Akker Christelike Kerk was die uitlewing van die roeping op Siegfried en Liesl Maré om uit te gaan en dissipels te maak. Hulle was gemeentelede by Bryanston New Covenant Church vanaf 2001 tot 2007 en het in daardie tyd die hartklop aangeneem om na die nasies te gaan en dissipels te maak. Die Ouderlinge van die Bryanston gemeente, o.l.v Ashley Bell, het die roeping op hulle lewe raakgesien en s

aam is die visie gebore om Die Akker in Linden, Johannesburg te plant. Die plant het in Januarie 2007 plaasgevind en Die Akker is hoofsaaklik, maar nie eksklusief nie,'n Afrikaanse gemeente. Die Akker het begin met 6 lede maar het vinnig gegroei. Die Akker, is verwant aan New Covenant Ministries International (NCMI). Ons kom elke Sondag by die Laerskool Louw Geldenhuys skoolsaal, bymekaar. Ons dienste word ook elke Sondag 'live' op Teams uitgesaai.Hou asseblief ons Facebook blad dop vir info oor ons preke en byeenkomste.

08/09/2026

Kenny shares with us how important it is to be imitators of God in different aspects and areas of our lives.

Ons dames se _Dream Interpretation_ dag saam met Maureen le Roux was uit die boonste rakke. Ons het soveel geleer wat di...
07/09/2026

Ons dames se _Dream Interpretation_ dag saam met Maureen le Roux was uit die boonste rakke.
Ons het soveel geleer wat die Woord oor drome en visione sê en is ook geleer hoe ons, ons drome en visione deur die leiding van die Heilige Gees en die Bybel kan ontleed. Daar was ook lekker gesellig gekuier, heerlike kos geniet en net 'n geseënde tyd saam met sussies in Jesus.

NCMI GAUTENG EQUIP 202623-25 SeptemberAn Equip is what we call a time set aside for church leaders and members to get to...
04/09/2026

NCMI GAUTENG EQUIP 2026
23-25 September

An Equip is what we call a time set aside for church leaders and members to get together, be envisioned and encouraged; to pray, worship, and fellowship together. The NCMI team comes prepared to teach, meet and encourage pastors, leaders, and members of local churches.

Let us get together to worship Jesus and hang out together!

Register at ncmigauteng.co.za!

Let's goooooooo!! 🔥🙌

Jesus het gesterf aan die kruis vir ons genesing in liggaam en siel. Hy wil ons heelmaak. Siegfried breek oop uit Markus...
01/09/2026

Jesus het gesterf aan die kruis vir ons genesing in liggaam en siel. Hy wil ons heelmaak. Siegfried breek oop uit Markus 16:16 hoe ons hierdie genesings pad kan loop, en ander aanraak met Jesus se genesende krag.

Jesus het gesterf aan die kruis vir ons genesing in liggaam en siel. Hy wil ons heelmaak. Siegfried breek oop uit Markus 16:16 hoe ons hierdie genesings pad kan loop, en ander aanraak met Jesus se gen

Jong volwassenes, kom kuier Dinsdagmiddag 17h00 saam met ons waar ons meer van die Here en Sy hart vir ons leer. Kom gen...
30/08/2026

Jong volwassenes, kom kuier Dinsdagmiddag 17h00 saam met ons waar ons meer van die Here en Sy hart vir ons leer. Kom geniet 'n koppie koffie of melkskommel saam met mense van jou portuurgroep.

Nooi iemand saam!
Sien jou Dinsdag!

Woon Sondagoggend om 6:00 en 8:00 ons korporatiewe bid by waar ons vir ons land, gemeenskap en diens bid. Vertrou en glo...
27/08/2026

Woon Sondagoggend om 6:00 en 8:00 ons korporatiewe bid by waar ons vir ons land, gemeenskap en diens bid.
Vertrou en glo saam met ons dat die Here op ons gebede sal deurkom.

FILIPPENSE 4:6-7
" 6 Wees oor niks besorg nie, maar laat julle begeertes in alles deur gebed en smeking met danksegging bekend word by God.
7 En die vrede van God, wat alle verstand te bowe gaan, sal julle harte en julle sinne bewaar in Christus Jesus."

Kenny talks about being under the Lordship of Jesus. He shares a few points on how to see if Jesus is really your Lord.
25/08/2026

Kenny talks about being under the Lordship of Jesus. He shares a few points on how to see if Jesus is really your Lord.

Kenny talks about being under the Lordship of Jesus. He shares a few points on how to see if Jesus is really your Lord.

Ons manne het 'n heeeeerlike mannekamp gehad waar hulle regtig die Here se teenwoordigheid kon ervaar. Dit was 'n naweek...
24/08/2026

Ons manne het 'n heeeeerlike mannekamp gehad waar hulle regtig die Here se teenwoordigheid kon ervaar. Dit was 'n naweek van skouers skuur, mekaar opbou en net man wees.

Dankie Here vir geleenthede soos dié.

Ons het die voorreg om 6 September om 09:00 vir Kenny en Maureen le Roux by Die Akker te verwelkom. Hulle is al vir baie...
20/08/2026

Ons het die voorreg om 6 September om 09:00 vir Kenny en Maureen le Roux by Die Akker te verwelkom. Hulle is al vir baie jare 'n kosbare deel van ons pad en dien as deel van die NCMI apostoliese span.

Kom bou saam, aanbid saam, en hoor wat die Here deur Kenny vir ons as gemeente wil bring.

👥 Almal is welkom—nooi iemand saam wat 'n goeie Jesus-gevulde oggend benodig!

19/08/2026

DAMES, HOU DIE DATUM OOP!

Het jy al ooit gewonder wat die Here deur jou drome vir jou wil sê? Sluit by ons aan vir 'n besonderse oggend saam met Maureen le Roux, waar sy meer gaan deel oor _Dream Interpretation_ en hoe God vandag nog met ons praat.

🗓️ Wanneer: 5 September 2026
⏳ RSVP: Teen 26 Augustus
📍 Waar: Die Akker Christelike Kerk

Bespreek jou plek vroegtydig sodat jy nie hierdie inspirerende oggend misloop nie! Kontak ons gerus vir meer inligting of om jou plek te bespreek.



https://forms.gle/T3JVJvQR6JFodssv5

Welkom by die Die Akker Christelike Kerk. Ons is 'n Afrikaanse kerk wat voluit leef, sonder om 'n kompromie te tref, tot die wederkoms van ons Koning Jesus.

Address

Laerskool Louw Geldenhuys Skoolsaal, 64 7de Straat
Weltevredenpark

Opening Hours

Monday 09:00 - 13:00
Tuesday 09:00 - 13:00
Wednesday 09:00 - 13:00
Thursday 09:00 - 13:00
Friday 09:00 - 13:00
Sunday 09:00 - 11:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Akker Christelike Kerk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Die Akker Christelike Kerk:

Shortcuts

Share