08/09/2026
๐ข๐๐๐๐ก๐๐๐ข๐ข๐๐ฆ๐๐๐ฃ I NG Weltevreden
Dinsdag 8 September 2026
โMรดre gaan ekโฆโ
Lees: Jakobus 4: 13Kom nou, julle wat sรช: โVandag of mรดre sal ons na diรฉ en diรฉ stad toe gaan en 'n jaar lank daar bly; ons sal sake doen en geld maak.โ 14Julle wat nie eers weet hoe julle lewe mรดre sal wees nie! Julle is maar 'n damp wat 'n oomblik verskyn en sommer weer verdwyn. 15Julle moet eerder sรช: โAs die Here wil, sal ons lewe en sal ons dit of dat doen.โ 16Maar nou is julle te seker van julleself en praat julle groot. Al sulke grootpratery is verkeerd. 17As iemand weet wat die regte ding is om te doen en hy doen dit nie, is dit sonde.
Ons almal doen dit. โMรดre gaan ek dit doen.โ โVolgende jaar gaan ons daardie projek aanpak.โ โOor vyf jaar wil ek daar wees.โ Ons maak kalenders, begrotings, reisplanne en doelwitte. Daar is niks verkeerd daarmee nie. Trouens, verantwoordelike beplanning is deel van โn wyse lewe. Jakobus skryf egter aan mense wat sรณ seker van hulle eie planne geword het dat God skaars daarin voorkom. Hulle sรช: โVandag of mรดre sal ons na diรฉ of daardie stad toe gaan, โn jaar daar bly, handel dryf en geld maak.โ Hulle praat asof die toekoms reeds in hulle hande is.
Jakobus herinner hulle daaraan dat hulle nie eens weet wat mรดre gaan gebeur nie. Ons lewe is volgens hom soos โn damp wat vir โn kort rukkie verskyn en dan verdwyn. Dit klink amper hard, maar dit is eintlik โn uitnodiging tot nederigheid. Ons is mense wat met die toekoms moet leef sonder om voor te gee dat ons dit beheer. Ons kan planne maak, maar ons kan nie die uitkoms waarborg nie. Daar is siekte, ekonomiese veranderinge, mense se besluite, onverwagte geleenthede en teleurstellings wat geen kalender kan voorsien nie.
Die belangrikste woorde in hierdie gedeelte is daarom waarskynlik: โAs die Here wil, sal ons lewe en sal ons dit of dat doen.โ Ek onthou goed dat dit altyd deel van my Oupa se planne was, sonder om te dweep of voor te gee. Dit was net dood eenvoudig โn belydenis. โEk sal โ DV of dan as die Here wil.โ Dit beteken nie dat โn Christen elke sin moet afsluit met โas die Here wilโ as โn soort godsdienstige formule nie. Jakobus praat oor โn gesindheid. My planne begin met die erkenning dat my lewe aan God behoort. Ek probeer nie God by my planne inpas nie; ek plaas my planne voor Hom.
Dit verander ook hoe ons vandag leef. As ek voortdurend besig is met wat volgende week, volgende maand of volgende jaar moet gebeur, kan ek maklik die mense en geleenthede van vandag miskyk. Soms is die belangrikste ding op vandag se kalender glad nie die groot taak wat ek beplan het nie. Dit is dalk โn gesprek met iemand wat swaar kry, โn oproep wat ek moet maak, โn kind wat my aandag nodig het, โn mens wat ek moet vergewe, of eenvoudig die geleentheid om vandag getrou te wees.
Vers 17 bring dan โn interessante draai: โWie dan weet wat goed is om te doen en dit nie doen nie, vir hom is dit sonde.โ Jakobus sรช dus dat geloof ook te doen het met die goeie wat ons uitstel. Soms is ons so gefokus op die groot dinge wat ons eendag wil doen dat ons vergeet van die klein gehoorsaamheid wat vandag voor ons lรช.
Groot vraag: Wie is eintlik in beheer van my kalender?
Gebed: Here, help my om verantwoordelik te beplan sonder om te vergeet dat my lewe in U hand is. Amen.
Ds. Hettie Wessels