NG Gemeente Warmbad-Wes

NG Gemeente Warmbad-Wes Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from NG Gemeente Warmbad-Wes, Church, Gilfillanstraat 10, Warmbad.

Die gemeente strewe, in afhanklikheid van God, om ons doelstelling tot eer van God te bereik, en glo dat die hele gemeente, groot en klein, hierby betrokke moet wees.

Jy is welkom hierdie Sondag!Kom beleef saam die Woord, aanbidding en die krag van geloof en gebed.🎢 Voorsang: 08:45β›ͺ Ere...
04/09/2026

Jy is welkom hierdie Sondag!

Kom beleef saam die Woord, aanbidding en die krag van geloof en gebed.

🎢 Voorsang: 08:45
β›ͺ Erediens: 09:00
β˜• Koffie en kuier na afloop van die diens.

Ons sien uit daarna om jou te verwelkom!

Langtafel & Wynveiling – Merk jou kalender!Warmbad-Wes Familiekerk nooi jou en jou familie na 'n aand van heerlike kos, ...
02/09/2026

Langtafel & Wynveiling – Merk jou kalender!

Warmbad-Wes Familiekerk nooi jou en jou familie na 'n aand van heerlike kos, goeie wyn en gesellige kuier.

πŸ“… 18 September 2026
πŸ•” 17:00
πŸ“ Warmbad-Wes Familiekerk (h/v Gilfillan- & Oosthuizenstraat)

Die aand begin om 17:00 met die opveiling van verskeie kleiner items (die volledige veilingslys volg binnekort). Om 18:00 geniet ons saam 'n heerlike ete, waarna die wynveiling en hoofveiling voortgaan.

🎟️ Kaartjies: R150 per persoon

Bring jou familie, nooi jou vriende en kom geniet 'n onvergeetlike aand ter ondersteuning van ons gemeente.

02/09/2026

Kom Laat ons Boeke Vat
2 September 2026
Wynand Eloff
Romeine 12
Here, laat U vrede gebeur

Address

Gilfillanstraat 10
Warmbad
0480

Opening Hours

Monday 09:00 - 12:30
Wednesday 07:30 - 00:30
Thursday 07:30 - 12:30

Telephone

+27630637745

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Gemeente Warmbad-Wes posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Gemeente Warmbad-Wes:

Shortcuts

Share

Category