VEK - Harmonie

VEK - Harmonie In harmonie met GOD, my Medemens en Myself in liefde
Sondae erediens: 10:00

Ons Jeug kuier heerlik by die Virginia SPCA vir Mandela dag. 'n Stappie saam die diere en 'n heerlike geselsie met almal...
18/07/2026

Ons Jeug kuier heerlik by die Virginia SPCA vir Mandela dag. 'n Stappie saam die diere en 'n heerlike geselsie met almal. "Diere verstaan ook liefde". Dankie aan die vriendelike personeel vir die lekker dag.

'n Heerlike kuier by die Ouetehuis. 'n Groot voorreg om saam met elkeen te kon kuier, lag en gesels.
10/07/2026

'n Heerlike kuier by die Ouetehuis. 'n Groot voorreg om saam met elkeen te kon kuier, lag en gesels.

Julle maak ons trots Stephan, Armand en Amore. Julle het 2dae lank hard gewerk saam met almal om Danie Erasmusweg se sla...
25/06/2026

Julle maak ons trots Stephan, Armand en Amore. Julle het 2dae lank hard gewerk saam met almal om Danie Erasmusweg se slaggate toe te maak. Amore jou sakgeld het gesorg vir 'n lekker bederfie. Dankie Charlene, Michaela en Angelika dat julle elke magie vol gehou het. Julle het 'n groot verskil gemaak in Merriespruit. Baie dankie.

Vandag het ons die voorreg gehad om te kuier by Virginia SPCA. Die groot warm katte-ontvangs het dadelik ons harte geste...
17/06/2026

Vandag het ons die voorreg gehad om te kuier by Virginia SPCA. Die groot warm katte-ontvangs het dadelik ons harte gesteel. Die personeel is besonders. Ons is so trots op julle en weet julle is altyd daar vir ons. We salute you for great work and so much love for animals. Geniet die spesiale roompie vir hande wat hard werk.

1000 Dankies aan ons Jongmense vir 'n lieflike Jeugdag diens. Saam bid, saam sing, saam spring, saam om die Nagmaal tafe...
14/06/2026

1000 Dankies aan ons Jongmense vir 'n lieflike Jeugdag diens. Saam bid, saam sing, saam spring, saam om die Nagmaal tafel en saam gevetkoek en sop. Julle is die beste. Die beursie geskenk werk goed. Dankie Oom Louis die Boma is nommer pas en die Vetkoeke, 'n wenner.

Met baie groot dankbaarheid kon ons vandag vir Willie en Charlene Lubbe verwelkom as ons Jeug leiers. Julle maak ons tro...
31/05/2026

Met baie groot dankbaarheid kon ons vandag vir Willie en Charlene Lubbe verwelkom as ons Jeug leiers. Julle maak ons trots. Julle oop opregte harte vol liefde vir die Jongelinge vertel 'n mooi verhaal van Jesus liefde. Baie seen vir julle bediening. Ons waardeer julle.

Rondom die kampvuur wat Jason vuurwarm hou, trotseer ons die Vrystaat koue. Ons kuier en sing. Pap en wors is net die di...
30/05/2026

Rondom die kampvuur wat Jason vuurwarm hou, trotseer ons die Vrystaat koue. Ons kuier en sing. Pap en wors is net die ding om die aand finaal af te rond. Dankie almal.

.... en toe word Driesie se groot droom waar. Driesie het sy eie nuwe bed vandag gekry. So 1000 Dankies vir elkeen wat s...
27/05/2026

.... en toe word Driesie se groot droom waar. Driesie het sy eie nuwe bed vandag gekry. So 1000 Dankies vir elkeen wat sy droom waar gemaak het. Driesie mag elke nagrus so wonderlik wees dat jy uitgerus is vir die nuwe dag. Jou Vollie Familie.

Dankie Rikus Van Der Vlies vir 'n heerlike kuiertjie saam met jou. Al jou VEK Harmonie vriende het dit baie waardeer en ...
24/05/2026

Dankie Rikus Van Der Vlies vir 'n heerlike kuiertjie saam met jou. Al jou VEK Harmonie vriende het dit baie waardeer en geniet.
Volle Evangelie Kerk Therapēa

Kom geniet 'n lekker tyd saam met Rikus Van Der Vlies Sondag 24 Mei 2026 om 10h00. Ons kyk uit vir elkeen wat saam wil k...
19/05/2026

Kom geniet 'n lekker tyd saam met Rikus Van Der Vlies Sondag 24 Mei 2026 om 10h00. Ons kyk uit vir elkeen wat saam wil kuier.

Address

10 Windsor Street
Virginia
9430

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VEK - Harmonie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category