08/09/2026
๐ญ๐ HEY NGK DE MIST FAMILY! ONS HET JULLE NODIG! ๐๐ญ
Die NGK De Mist Basaar is om die draai en ons JeugAksie is SUPER excited, want ons is verantwoordelik vir die LEKKERGOEDTAFEL! ๐ฌ๐ฟ๐ซ๐ญ
Maarโฆ ons kan dit nie alleen doen nie! ๐ Ons het die gemeente, ouers, vriende en familie se ondersteuning nodig om ons tafel iets besonders te maak! โค๏ธ
๐ฌ ONS SOEK:
๐ Toffieappels
๐ซ Fudge
๐ฅฅ Klappers
๐ฌ Munchies
๐ Gekleurde popcorn
๐ฅซ 6 x Kondensmelk
โ๏ธ Malvalekkers
๐ซ Sjokolade om te smelt
๐ข Sosatiestokkies
๐ญ Enige lekkers vir Lucky Packets
๐ช Marie-koekies
๐ฆ Roomys cones
Elke klein bydrae maak โn GROOT verskil! ๐๐ฅ
Kom ons wys wat gebeur wanneer ons as gemeente saamstaan! ๐ชโค๏ธ Help ons om die lekkergoedtafel een van die hoogtepunte van die Basaar te maak! ๐ญ๐
๐ฒ WIL JY โN BYDRAE MAAK?
Kontak gerus:
๐ Janine: 076 628 2205
๐ Marius: 067 027 3407
SAAM KAN ONS DIT โN FEES MAAK! ๐ญ๐๐ฟโค๏ธ