NG Kerk Moedergemeente Uitenhage

NG Kerk Moedergemeente Uitenhage Meer en Meer soos Jesus - sedert 1817

28/12/2025
Moenie die geleentheid misloop nie!
11/11/2025

Moenie die geleentheid misloop nie!

๐ŸŽต ORRELKONSERT ๐ŸŽต

U word hartlik uitgenooi na 'n onvergeetlike aand van inspirerende orrelmusiek by die NG Moedergemeente Uitenhage.

Uitvoerders:
๐Ÿ‡ฎ๐Ÿ‡น Salvatori Pronesti โ€“ wรชreldbekende orrelis vanaf Italiรซ
๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ Liesel Murphy โ€“ orrelis van NG Uitenhage-Oos

๐Ÿ“… Datum: Dinsdag, 11 November 2025
๐Ÿ•– Tyd: 19:00
๐Ÿ“ Plek: NG Moedergemeente, Uitenhage

๐ŸŽŸ๏ธ Kaartjies beskikbaar by die deur:

Volwassenes: R70
Kinders: R40
Pensionarisse: R50

Kom geniet โ€™n aand van pragtige musiek, internasionale talent en die majesteit van die orrel!

๐Ÿ“ž Vir meer inligting: 073 731 7785

05/07/2025
Groot opgewondenheid!!! Ons maak gereed omFees te vier!!!
21/06/2025

Groot opgewondenheid!!! Ons maak gereed om
Fees te vier!!!

Alpha is โ€˜n unieke reis om die Christelike geloof te bespreek en te ondersoek.  Elke keer as mense van verskillende oude...
26/02/2025

Alpha is โ€˜n unieke reis om die Christelike geloof te bespreek en te ondersoek. Elke keer as mense van verskillende ouderdonme en agtergronde so rondom tafels gesels (na โ€˜n lekker ete en โ€˜n kort video) raak mens opgewonde!

Moenie Alpha misloop - dis nog nie te laat - Woensdae 18:15 in die Kerksaal (behalwe volgende week 6 Maart op Donderdag - weens Aswoensdag)

05/02/2025
Ons het 'n wonderlike Kers en Adventstyd beleef in die gemeente!   Hier is 'n laaste k**e na ons Kersliggies!   Mag jull...
08/01/2025

Ons het 'n wonderlike Kers en Adventstyd beleef in die gemeente! Hier is 'n laaste k**e na ons Kersliggies! Mag julle fantastiese 2025 beleef. (Dit was so lekker om die afgelope Sondag die dorp se NG Kerke by ons te kon verwelkom!)
Sien julle Sondag 09:30!

Het jy al ingeskryf vir Alpha?  Ons begin 19 Februarie!   Ons kort ook vrywillligers om op die ondersteuningspan te help...
06/01/2025

Het jy al ingeskryf vir Alpha? Ons begin 19 Februarie! Ons kort ook vrywillligers om op die ondersteuningspan te help. Stuur vir ons boodskap as jy meer wil weet! (Kyk gerus hier vir meer: https://www.youtube.com/watch?v=DCck-cySK7I)

Begin the greatest adventure. This is Alpha like you've never seen it before.Find out more: http://Alpha.org/AlphaFilmSeriesIf you would like to view the ful...

Address

Kerklaaan
Uitenhage
6229

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:30
Tuesday 09:00 - 16:30
Wednesday 09:00 - 16:30
Thursday 09:00 - 16:30
Friday 09:00 - 16:00
Sunday 09:30 - 10:45

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Moedergemeente Uitenhage posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category