Afrikaanse Protestantse Kerk Tzaneen (AP Kerk Tzaneen)

Afrikaanse Protestantse Kerk Tzaneen (AP Kerk Tzaneen) Trots-gereformeerd; dankbaar Calvinisties; erken die Ou en Nuwe Testament as gesag van God en as ba

31/12/2025
Kersmark 28 en 29 November.
14/11/2025

Kersmark 28 en 29 November.

13/11/2025

Kerssangdiens 2025
23 November 2025 | 18:15
Waterbessiestraat 1

31/10/2025
23/10/2025

Kersmark 28 en 29 November 2025 vanaf 9uur.

19 Oktober 2025 was 'n besondere geleentheid vir AP Kerk Tzaneen toe ons op sigbaar (en hoorbaar!) die verbondsgenade va...
21/10/2025

19 Oktober 2025 was 'n besondere geleentheid vir AP Kerk Tzaneen toe ons op sigbaar (en hoorbaar!) die verbondsgenade van ons Drie-enige Here kon beleef met die openbare belydenis van ons jongmense. "Maar bly jy in wat jy geleer het en waarvan jy verseker is, omdat jy weet van wie jy dit geleer het, en dat jy van kleins af die heilige Skrifte ken wat jou wys kan maak tot saligheid deur die geloof in Christus Jesus." (2 Tim 3:14-15)

11/09/2025
14/08/2025

Ons herdenk vandag die 150ste jaar van die Stigting van die
Genootskap vir Regte Afrikaners (GRA).

Op 14 Augustus 1875 is ‘n vergadering in die Paarl gehou. Die stigterslede van die GRA was: C.P. Hoogenhout, D.F. du Toit (Oom Lokomotief), S.J. du Toit, A. Ahrbeck, S.G. du Toit, G. Malherbe, D.F. du Toit (Dokter) en P.J. Malherbe.

By die APA bied ons ’n verskeidenheid programme aan, insluitend teologie, tale, onderwys, sielkunde en sosiale wetenskappe, wat Afrikaanse studente in staat stel om hul studies in hul moedertaal te voltooi. Hierdie benadering word nie net ter wille van akademiese prestasie verkies nie, maar dra ook by tot die bewaring van die Afrikaanse taal en kultuur vir ’n nalatenskap vir die geslagte wat kom.

www.apa.ac.za

Address

Waterbessiestraat 1
Tzaneen
0850

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Afrikaanse Protestantse Kerk Tzaneen (AP Kerk Tzaneen) posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Afrikaanse Protestantse Kerk Tzaneen (AP Kerk Tzaneen):

Share