EG Kerk Tzaneen

EG Kerk Tzaneen Die Kerk is gefundeer op die Heilige Skrif, die onfeilbare Woord van God.

Die leer wat die Kerk, op grond van Gods Woord bely, is Evangelies-Gereformeerd en dit word uitgedruk in sy evangeliese belydenis en ook die Gereformeerde belydenisskrifte, nl.

•Die drie formuliere van Enigheid en Die Evangeliese Belydenis;
•Die Kerk aanvaar die Formuliere as ondergeskik aan die Woord van God.

Address

Adshade Street
Tzaneen
0850

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when EG Kerk Tzaneen posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share