08/09/2026
Dood en Lewe is in DIE MAG van die TONG en ELKEEN wat dit graag gebruik sal die VRUG DAARVAN EET. So baie mense gebruik diรฉ Skrifgedeelte net as ล godsdienstige Slagspreuk. Almal kan praat want dit is maklik genoeg om te praat, maar GOD ALLEEN besit die VERMOร om van ล Woord ล brood te maak. Hy kan woorde gebruik om die oplossings vir ons uitdagings TE MAAK. Daar bestaan genoeg Skrifte wat bevestig dat ALLES wat bestaan EERS woorde was. Daarom moet ons baie seker maak voordat ons praat of ons wil hรช die SKEPPER moet dit wat onsPRAAT laat gebeur. Dit maak ons ALMAL deel van die probleem of van die oplossings. Kom ons dink ASB voordat ons praat. Mooi aand verder en vrede.