Lede In Christus Oase Johannesburg Suid - Members in Christ Oasis JHB South

Lede In Christus Oase Johannesburg Suid - Members in Christ Oasis JHB South VISION
Glorify God through Holy Spirit driven kingdom growth in Jesus Christ.

14/06/2026

014/06/2026

08/06/2026

“Want daar is geskrywe: So waaragtig as Ek leef, sê die Here, voor My sal elke knie buig, en elke tong sal God bely.”
‭‭ROMEINE‬ ‭14‬:‭11‬ ‭AFR53‬‬

07/06/2026

07/06/2026
Ere Diens /Worship Service

Hy maak ń weg.
03/06/2026

Hy maak ń weg.

31/05/2026

31/05/2026 � Ere Diens met Nagmaal / Worship Service with Holy Communion

27/05/2026

Die Here is my Herder niks sal my ontbreek nie
Hy laat my neerlê in groen weivelde
Na waters waar rus is lei Hy my heen
Na waters waar rus is lei Hy my heen
Baie diep haal Hy my uit
Baie diep haal Hy my uit

Hy plant my voete op 'n stewige rots
Baie diep haal Hy my uit
Die Here is my Herder niks sal my ontbreek nie
Hy laat my neerlê in groen weivelde
Na waters waar daar rus is lei Hy my heen
Na waters waar daar rus is lei Hy my heen

Hy lawe my soekersiel en Hy lei my
Op paaie van geregtigheid om Sy Naam ontwil
En al gaan ek deur die donker van doodskaduwee

Sal ek geen onheil vrees nie, Hy is by my
Hy dek die tafel voor my gesig
Voor die oë van my vyande beloon Hy my
En Hy salf my met olie vir my berei
Net guns en goedheid sal my bly volg

Al die dae van my lewe wil ek by Hom bly
Al die dae van my lewe wil ek by Hom bly
Die Here is my Herder niks sal my ontbreek nie
Hy laat my neerlê in groen weivelde
Na waters waar rus is lei Hy my heen
Na waters waar rus is lei Hy my heen (Lei Hy my heen)
Na waters waar rus is lei Hy my heen

26/05/2026

Ere Diens/ Worship Service
24/05/2026

18/05/2026
17/05/2026

17/05/2026

Address

100 Southernklipriversberg Road
The Hill
2197

Opening Hours

Wednesday 10:00 - 11:00
19:00 - 20:00
Friday 10:00 - 21:00
Sunday 10:00 - 12:00
18:00 - 19:30

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lede In Christus Oase Johannesburg Suid - Members in Christ Oasis JHB South posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share