05/09/2026
Die beloftes van die Here oor jou lewe moet tot stand kom.
Sy Woord is ja en amen.
Hy doen wat Hy beloof het om te doen maak nie saak hoe lank dit neem nie.
I Kronieke 13
n Soutverband met die huis van Dawid Samuela Samantha Riddles