AGS Charisma Strand

AGS Charisma Strand Welkom! -Christus in my vir jou-
DIENSTYE:
Sondae 08:00 en 10:00
by AGS Charisma, Jenningsstraat 101, Strand. Welkom by AGS Charisma se Facebook blad!

Waar ons Christus in my vir jou wil wees. Dienstye is 09:00 elke Sondagoggend. Charismaats, ons kinderkerk vir 3-12 jaar hardloop saam met ons oggenddiens elke Sondag. Ons het ook 'n moederskamer ingerig met n Live feed van die diens waar ouers met baba's van 0-2 jaar die diens kan geniet. As jy enige vrae of informasie nodig het kontak ons gerus by:
Epos: [email protected]
WhatsApp: 062 706 9112

Kom geniet die opvoering saam met ons, komende Sondagaand!
08/09/2026

Kom geniet die opvoering saam met ons, komende Sondagaand!

The Sings My Soul...
06/09/2026

The Sings My Soul...

Kinderkerk, Sondag 6 September! Bring jou kind om die oggend saam met ons te geniet.
31/08/2026

Kinderkerk, Sondag 6 September! Bring jou kind om die oggend saam met ons te geniet.

🌸 DAMES PROFETIESE OGGEND 🌸Wat ’n geseënde en besonderse tyd van saamkuier, aanbidding en om God se stem te hoor. ✨Ons i...
31/08/2026

🌸 DAMES PROFETIESE OGGEND 🌸

Wat ’n geseënde en besonderse tyd van saamkuier, aanbidding en om God se stem te hoor. ✨

Ons is herinner aan Sy beloftes, Sy getrouheid en die krag van ’n vrou wat haar geloof in God plaas. 💕

Dankie aan elke dame wat deel was van hierdie spesiale oggend. Mag die saad wat geplant is, verder groei en vrug dra in elkeen se lewe. 🌱

“Wees stil en weet dat Ek God is.” – Psalm 46:10

Alle eer aan die Here vir 'n geseënde Woensdag-aand by Asem, saam met ons gassprekers!
28/08/2026

Alle eer aan die Here vir 'n geseënde Woensdag-aand by Asem, saam met ons gassprekers!

Kom geniet hierdie spesiale dag saam met ons. Vir meer inligting, kontak die kerkkantoor by: 062 706 9112. Ons hoor graa...
24/08/2026

Kom geniet hierdie spesiale dag saam met ons. Vir meer inligting, kontak die kerkkantoor by: 062 706 9112.

Ons hoor graag van jou!

🌟 Ons Charismaats het ’n opwindende Sondag gehad en soveel meer oor Jesus geleer! ❤️Kom geniet komende Sondag saam met o...
19/08/2026

🌟 Ons Charismaats het ’n opwindende Sondag gehad en soveel meer oor Jesus geleer! ❤️

Kom geniet komende Sondag saam met ons! 🙌

⛪ 08:00 & 10:00
👧👦 Kinderkerk by albei dienste!

Ons sien uit om jou te sien! 💛

Kom geniet hierdie spesiale geleentheid saam met ons!
12/08/2026

Kom geniet hierdie spesiale geleentheid saam met ons!

Mandeladag 💥Ons harte loop oor van dankbaarheid!Benadehof Outehuis het ons geseën met pragtige mussies vir Mandeladag, e...
30/07/2026

Mandeladag 💥

Ons harte loop oor van dankbaarheid!

Benadehof Outehuis het ons geseën met pragtige mussies vir Mandeladag, en van ons Charismaats het die voorreg gehad om dit aan die kinders van Lourensapark uit te deel.

Dit was ’n besonderse oomblik om liefde, omgee en warmte met die gemeenskap te deel.

Dankie aan Benadehof vir julle vrygewigheid en aan elkeen wat gehelp het om ’n verskil te maak. Van Niekerk-Benadehof ACVV Dienstak

"Dit is meer geseënd om te gee as om te ontvang." – Handelinge 20:35

Kom kniel by die kruis - opvoering!Kom geniet die aand saam met ons:Wanneer: 13 SeptemberWaar: AGS CharismaTyd: 18:00Gra...
29/07/2026

Kom kniel by die kruis - opvoering!

Kom geniet die aand saam met ons:
Wanneer: 13 September
Waar: AGS Charisma
Tyd: 18:00
Gratis!

Address

Jennings Straat 101
Strand
7140

Opening Hours

Monday 09:00 - 13:00
Tuesday 09:00 - 13:00
Wednesday 09:00 - 13:00
Thursday 09:00 - 13:00
Friday 09:00 - 13:00
Sunday 08:00 - 11:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AGS Charisma Strand posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share