LICK Stilfontein Herberg Gemeente

LICK Stilfontein Herberg Gemeente Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from LICK Stilfontein Herberg Gemeente, Religious organisation, H/v De Klerk & Maitland Straat, Stilfontein.

02/06/2026
01/06/2026

Lekker saam gesing gisteraand tot eer van die Here!

01/06/2026

Gister aand se diens. He's coming back again
He went away but not to stay, He's coming back again.
JOHANNES 14:3 En as Ek gegaan en vir julle plek berei het, kom Ek weer en sal julle na My toe neem, sodat julle ook kan wees waar Ek is.

I KORINTHIËRS 15:52 in ’n oomblik, in ’n oogwink, by die laaste basuin; want die basuin sal weerklink, en die dode sal onverganklik opgewek word; en ons sal verander word.

Knip jou oë, dit is hoe vinnig dit gaan wees. Geliefdes, is julle reg? Daar gaan nie tyd wees om tê sê, Here vergewe my, wees my genadig.

LUKAS 13:24 Stry hard om in te gaan deur die nou poort, want baie, sê Ek vir julle, sal probeer om in te gaan en sal nie in staat wees nie.

LUKAS 13:25 Wanneer die eienaar van die huis opgestaan en die deur gesluit het, en julle begin buitekant te staan en aan die deur te klop en te sê: Here, Here, maak vir ons oop — sal Hy antwoord en vir julle sê: Ek ken julle nie waar julle vandaan is nie.

31/05/2026

en Hy sê: Voorwaar Ek sê vir julle, as julle nie verander en soos die kindertjies word nie, sal julle nooit in die koninkryk van die hemele ingaan nie!
MAT 18:3

31/05/2026

Vanoggend se diens. Amen when the saints go marching in. When the saints go marching in, oh Lord I want to be in that number, when the saints go marching in..

27/05/2026

Nog musiek en sang van Sondagoggend se Pinkster diens - He's worthy to be praised He lifted me. He's worthy to be praised He set me free. He's worthy to be praised He opened heaven unto me, He's worthy to be praised. Praise Him, Praise Him. Hallelujah prys U naam!
PSALMS 22:4 Tog is U die Heilige wat woon onder die lofsange van Israel!

27/05/2026

Sondagoggend se Pinkster diens. Ons het so ń ongelooflike tyd gehad in God se teenwoordigheid vanaf Woensdagaand af. Ons het geleer om tê -
Wag op die Here! Terwyl jy Wag - Bid!
Hoe lyk jou gebed altaar?
Ons altaar moet Vuur op hê , maar dit vereis van ons om ons gebeds altaar in stand tê hou.
Eenheid en Volharding - daar kan nie verdeelheid onder ons as gelowiges wees nie. Ons moet saam Volhaard en Een wees, soos Vader, Seun en Heilige Gees.
Dankie Here dat U rukwinde gewaai het. Dankie vir U vuur wat geval het, dat U tronk deure kom skud het, mense bevry het. Die lood van mense se voete afgebreek het. Al die lof en die eer kom U alleenlik toe Here!!

27/05/2026

Nog musiek en sang van Saterdagaand se Pinkster diens. The Holy Ghost will set your feet a dancing.

27/05/2026

Saterdagaand se Pinkster diens - Ons het so ń Geseënde diens gehad.
Dankie Here vir U Vuur wat geval het. Dankie Here vir U tasbare teenwoordigheid.
Weereens dankie aan Werner, ons Gas Spreeker. Ons bid Abba Vader se rykste seëninge oor jou. Mag jy net van krag tot krag gaan in die Here, tot eer en verheerliking van Sy naam!

Address

H/v De Klerk & Maitland Straat
Stilfontein
2550

Telephone

+27795447773

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when LICK Stilfontein Herberg Gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to LICK Stilfontein Herberg Gemeente:

Share