Lede in Christus Herberg Gemeente Stilfontein

Lede in Christus Herberg Gemeente Stilfontein Om n siele oes in te bring vir die Koningkryk vir ons Meester

30/06/2020
15/02/2020

Kom luister na ñ spesiale boodskap, uit Vader se hart vir sy kinders. Oggend diens 9.30. En aand diens. 5uur.

28/01/2019

Verlustig jou in die Here en Hy sal jou gee die begeertes van jou hart.

Dankie Vader dat U ons toe vertrou het met n kudde, U so groot
23/07/2016

Dankie Vader dat U ons toe vertrou het met n kudde, U so groot

29 November 2015. Lede in Christus Herberg gemeente Stilfontein se aptelike 1 ste doop diens.
01/03/2016

29 November 2015.
Lede in Christus Herberg gemeente Stilfontein se aptelike 1 ste doop diens.

Sondag aand 6de September 2015, was ons gemeente bevooreg om Pastoor Cassie en sy vrou, die Lede in Christus Kerk se str...
16/09/2015

Sondag aand 6de September 2015, was ons gemeente bevooreg om Pastoor Cassie en sy vrou, die Lede in Christus Kerk se streeks voorsitter paar, saam met sy Pothchefstroom Lede in Christus kerk in n samekoms diens te he. Dit was n geinspireernde boodskap van aanmoediging en ook vermaning om te vohard in die diens en werk van die here. Hulle was baie bly om te sien wat die Here self besig is om in die Lede in Christus Herberg gemeente te doen en bewerkstellig. Louie en Sarie die gewilde Sang paar was saam met hom en het ons gestig met drie wonderlikke sang stukke. Prys en loof die Here.

Ons gemeente het n voetewasse en nagmaal diens 13de September 2015 Sondag more gehou.net  soos die Here Jesus dit self a...
16/09/2015

Ons gemeente het n voetewasse en nagmaal diens 13de September 2015 Sondag more gehou.net soos die Here Jesus dit self aangestel het as voorbeeld vir ons om net so ook te doen.

16/09/2015

Deur die Here se krag en genade het ons weereens n nuwe klomp lede voorgestel in die Lede in Christus Herberg Gemeente in Stilfontein.

NUWE LEDE VOORGESTEL IN DIE LEDE IN CHRISTUS HERBERG GEMEENTE STILFONTEIN 13DE SEPTEMBER 20215 PRYS DIE HERE.
16/09/2015

NUWE LEDE VOORGESTEL IN DIE LEDE IN CHRISTUS HERBERG GEMEENTE STILFONTEIN 13DE SEPTEMBER 20215 PRYS DIE HERE.

05/09/2015

Ons het n heerlikke salwing gehad in die sang en toe moedig Pastoor Frik Breedt ons aan

04/09/2015

Ons as gemeente hou daarvan om Die Here te verheerlik in gesaamentlikke gemeente sang

verskillende dienste fotos
02/09/2015

verskillende dienste fotos

Address

Stilfontein Road
Stilfontein
2571

Opening Hours

Wednesday 19:00 - 20:00
Friday 19:00 - 20:00
Sunday 09:00 - 11:00
18:00 - 19:30

Telephone

+27731765725

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lede in Christus Herberg Gemeente Stilfontein posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Lede in Christus Herberg Gemeente Stilfontein:

Share