04/09/2026
JEUGDIENS VANAAND!
Alle jongmense word hartlik uitgenooi na ons Jeugdiens vanaand by VEK Kruisgenerasie Standerton.
H/V Charl Cilliers- en Kieserstraat, Standerton
Tyd: 18:00 – 19:30
Kom beleef God se teenwoordigheid, aanbidding, die Woord en lekker samesyn saam met ander jongmense.
Kom net soos jy is – daar is plek vir jou!