Lewende Woord Helderberg

Lewende Woord Helderberg Past. Gerrit & Marinda de Lange

Kom luister en word bemoedig, God wil jou seën - jy is Sy kind. Sien uit om jou saam met ons te hê.
14/09/2026

Kom luister en word bemoedig, God wil jou seën - jy is Sy kind. Sien uit om jou saam met ons te hê.

Oêthou by God is alles moontlik al sien jy dit nie nou nie. Sien uit om jou sondag saam by ons diens te kan he. Almal we...
07/09/2026

Oêthou by God is alles moontlik al sien jy dit nie nou nie. Sien uit om jou sondag saam by ons diens te kan he. Almal welkom.

Kom wees deel van hierdie spesiale geestelike familie. Jy is vir ons en God belangrik. Sien uit om jou by die diens te s...
03/09/2026

Kom wees deel van hierdie spesiale geestelike familie. Jy is vir ons en God belangrik. Sien uit om jou by die diens te sien.

Elke kind van God se geloof word soms getoets, elkeen dalk net op 'n ander vlak. Ons weet ons kan altyd op God vertrou w...
26/08/2026

Elke kind van God se geloof word soms getoets, elkeen dalk net op 'n ander vlak. Ons weet ons kan altyd op God vertrou want Hy sien die toekoms wat ons nie sien nie. Ons nooi jou uit om na die Woord te kom luister en nuwe moed te skep. Sien uit om jou saam met ons te hê.

Moenie op jou eie probeer veg om deur 'n situasie te kom nie. God gee jou die geleentheid dat as jy Hom toe laat dat hy ...
17/08/2026

Moenie op jou eie probeer veg om deur 'n situasie te kom nie. God gee jou die geleentheid dat as jy Hom toe laat dat hy vir jou sal veg. Kom luister en word bemoedig.

Kom geniet die diens saam sondagoggend. Neville Goodchild van Bloemfontein bedien.  Sien uit om u saam met ons te hê.
12/08/2026

Kom geniet die diens saam sondagoggend. Neville Goodchild van Bloemfontein bedien. Sien uit om u saam met ons te hê.

In Christus is ons almal wenners.  Kom neem weer jou plek in waarvoor God jou geskape het. Sien jou daar.
05/08/2026

In Christus is ons almal wenners. Kom neem weer jou plek in waarvoor God jou geskape het. Sien jou daar.

Kom beleef Nagmaal saam. Almal welkom.
29/07/2026

Kom beleef Nagmaal saam. Almal welkom.

Address

Ou Stellenboschweg/Somerset Wes
Somerset West
7130

Opening Hours

09:30 - 11:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lewende Woord Helderberg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share