Prisma Gemeente

Prisma Gemeente FNB BANK - Rekening nr. 63008192211 - Cheque account Ons weet dat wanneer ‘n helder lig deur ‘n prisma geskyn word reflekteer dit die kleure van die reënboog.

Prisma Gemeente is ‘n familie gemeente waar mense bymekaar kom op ‘n informele, eietydse en moderne manier waar ons verander word om in pas te lewe met Jesus Christus en Hom dan so aan die wêreld uit te straal. Prisma Gemeente is die moderne metafoor wat die visie, missie en fokus van die gemeente vervat in die frase “In Sy lig, geslyp om te skyn“. Ons droom dat ons gemeente en sy mense die proses

sal simboliseer en so Jesus Christus aan die wêreld sal wys. Ons wil in God se lig lewe en bestaan. Ons wil toelaat dat Sy lig nie alleen op ons skyn nie, maar ook deur ons sal skyn sodat Sy lig aan ‘n donker wêreld vertoon kan word. Die prisma word op ‘n sekere manier geslyp sodat kleure reg vertoon kan word. So word gelowiges ook deur Christus geslyp of getransformeer om Jesus Christus te reflekteer. Hierdie boodskap word in 2 Korintiërs 3: 18 aan ons verduidelik:

Ons almal weerspieël die heerlikheid van die Here, want die sluier is van ons gesig af weggeneem. Ons word al meer verander om aan die beeld van Christus gelyk te word. Die heerlikheid wat van ons uitstraal, neem steeds toe. Dit doen die Here wat Gees is. Matthew 5:15 (Msg)
Here is another way to put it: You’re here to be light, bringing out the God-colours in the world. God is not a secret to be kept.

09/09/2026

Recharge Krag vir die week 🔌
Met: Gerhard Voster

08/09/2026

Sondag diens 06 September
Tema: Die Altaar
Prediker: Pastoor Kobus de Beer

02/09/2026

Recharge Krag vir die Week 🔌
Met: Percy Ndabukelwayo

01/09/2026

Sondagdiens 30 Augustus
Hierdie is 'n TOFFIE week 5
Tema: Jesus se eerste wonderwerk
Prediker: Pastoor Kobus de Beer

25/08/2026

Sondagdiens 23 Augustus
Hierdie is 'n TOFFIE week 4
Tema: Die Uitverkiesing
Prediker: Pastoor Jozine Botha

19/08/2026

Recharge krag vir die week 🔌
Met: Kobus de Beer

18/08/2026

Sondagdiens 16 Augustus
Hierdie is 'n TOFFIE week 3
Tema: Kain en Abel
Prediker: Pastoor Kobus de Beer

14/08/2026
🎶 LOGAN PIETERSEN – Live Concert  🎶Prisma Gemeente is opgewonde om jou uit te nooi na ’n onvergeetlike aand van uitsteke...
12/08/2026

🎶 LOGAN PIETERSEN – Live Concert 🎶

Prisma Gemeente is opgewonde om jou uit te nooi na ’n onvergeetlike aand van uitstekende musiek en ’n wonderlike konsert-ervaring!

📅 Vrydag, 9 Oktober
🕡 Deure open: 18:30 | Konsert begin: 19:00
📍 Prisma Gemeente Annlin, Pretoria

🎟️ Kaartjies
Volwassenes: R150
Kinders onder 12: R100

Kos en drinkgoed sal ook op die aand beskikbaar wees.

Bring jou gesin, nooi jou vriende, en kom geniet ’n opwindende aand saam met Logan Pietersen. Met ’n verskeidenheid musiek gaan dit beslis ’n aand wees om te onthou!

Bespreek jou kaartjies deur die QR-kode op die plakkaat te skandeer of via die kaartjie-skakel.

12/08/2026

Recharge Krag vir die Week 🔌
Met: Jozine Botha

Address

Marjoram Avenue 218
Sinoville
0129

Opening Hours

Monday 08:00 - 12:00
Tuesday 09:00 - 12:00
Wednesday 09:00 - 12:00
Thursday 09:00 - 12:00
Friday 09:00 - 12:00
Sunday 08:30 - 12:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Prisma Gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Prisma Gemeente:

Shortcuts

Share