EG Kerk - Rietfontein

EG Kerk - Rietfontein EG Kerk Rietfontein is 'n evangeliese gemeente wat Jesus Christus verkondig. U is welkom om ons te besoek. Ons gemeente se leuse is: U Woord … die antwoord.

Ons streef daarna om Christusgesentreerd, Skrifgetrou, dinamies en Bybels-behoudend te wees. Die uitstaande kenmerk van Rietfonteingemeente is dat oud en jonk saam die Here dien. Ons glo dat ʼn gemeente nie gefragmenteer moet word in verskillende ouderdomsgroepe nie, maar saam die Here moet dien. Daar is niks so heerlik as om saam rondom die Woord van die Here te vergader en in jou geloof opgebou t

e word nie. Ons het egter ook ʼn dinamiese kinderbediening en kinderkerk waar ons kinders en jongmense vanuit die Woord toegerus word. Ons leraarspaar is ds Wimpie en Rika Snyders.

06/09/2026

Sondag 6 September
Die 7 stadiums van geestelike groei
Stadium 3 - Gedrag (deel 1)
Kolossense 3

30/08/2026

Sondag 30 Augustus
Die 7 stadiums van geestelike groei
Stadium 2 - Toewyding (deel 2)
Romeine 12

23/08/2026

Sondag 23 Augustus
7 stadiums van geestelike groei
Stadium 2 - Toewyding
1 Kor 3,4

16/08/2026

Address

787 27th Avenue, Rietfontein
Pretoria
0084

Opening Hours

09:00 - 10:00
18:00 - 19:00

Telephone

+27734905427

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when EG Kerk - Rietfontein posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to EG Kerk - Rietfontein:

Shortcuts

Share