NG Senekal

NG Senekal NG Senekal - Strome Lewende Water
Waar elke persoon 'n eregas is
Leraar: Ds. Fanus Coetzee

16/05/2026
Heerlike Ontbyt Datum: 06 Junie 2026 vanaf 08:00 - 11:00Heerlike ontbyt word bedien op die oggend van die Basaar. Kaartj...
11/05/2026

Heerlike Ontbyt

Datum: 06 Junie 2026 vanaf 08:00 - 11:00

Heerlike ontbyt word bedien op die oggend van die Basaar. Kaartjies is vooraf beskikbaar: Bespreek by Talitha 079 492 3618

Slegs R90.00 per persoon
Te NG Senekal Kerksaal (Van Collerstraat)

16/04/2026
KNIPMES MANNE AANDKom geniet 'n skaap en varkspit saam met ons.Bespreek by Talitha voor 30 Maart 2026- 079 492 3618 Gass...
29/03/2026

KNIPMES MANNE AAND

Kom geniet 'n skaap en varkspit saam met ons.
Bespreek by Talitha voor 30 Maart 2026

- 079 492 3618

Gasspreker: Christiaan Fouie
Kaartjies: R100 per persoon
10 April 2026 om 16:00

Bring jou Knipmes, glase en eie drinkgoed

Gesamentlike Diens, gelei deur Ds Stephen Heyns - Sondag, 29 Maart 2026
26/03/2026

Gesamentlike Diens, gelei deur Ds Stephen Heyns - Sondag, 29 Maart 2026

13/03/2026

Nagmaal 15/03/26

Tema "Kaalbas in die Bybel" -ons hardloop soms in naaktheid ook weg vd Here
Matt 14 v 43-52

💜John sing n gebed gepas op nagmaal
💟John + Fanus klavier begeleiding

Address

14 Van Coller Straat
Senekal
0960

Opening Hours

Monday 09:00 - 12:30
Friday 09:00 - 12:00
Sunday 09:30 - 10:30

Telephone

+27580040018

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Senekal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Senekal:

Share