Moederkerk Senekal - Klipkerk

Moederkerk Senekal - Klipkerk Donations for the crucial restoration of our church are required. More info will be posted soon

The Dutch Reformed Church was built at the same location as the original Dutch Reformed Church (1875 to 1895) which became too small. JH and AE Till were the architects and the builder was Rowe Marshall and Hill and the church was initiated on 17 December 1896. The church is situated in the middle of Senekal in the Free State. The building and grounds have become too expensive to maintain out of t

he small budget that the church has and funds are now being raised to repair the deterioration of this historical gem.

Die Heritage Trust komitee wil graag hiermee die gemeenskap van Senekal bedank vir hul ondersteuning in ons fondsinsamel...
25/11/2024

Die Heritage Trust komitee wil graag hiermee die gemeenskap van Senekal bedank vir hul ondersteuning in ons fondsinsamelingsprojek hierdie maand. Die vertoning van Chris Steyn was ‘n groot sukses en ‘n heerlike aand van saam kuier.
Baie dankie ook aan Arrie Nel Senekal Apteek wat ons grootste borg was vir die aand. Dankie aan Paul Erasmus Hoërskool vir die gebruik van die saal en aan die Buiteklub (Raymond Barrington) wat die kroeg behartig het.
Hier is ‘n paar foto’s van die aangeleentheid

25/11/2024
09/09/2024

FONDSINSAMELING
ten bate van Senekal Heritage Trust Klipkerk

Kom geniet 'n aandjie saam met Chris Steyn op die 22ste November 2024 by Hoërskool Paul Erasmus High School

🕧 18H00 vir 18H30
🍛 Ligte ete ingesluit

Kaartjies beskikbaar by:
📲 Ilanie 083 414 3038
📲 Leigh-Ann 082 854 4546
📲 Elzette 082 066 1804

16/12/2023
04/12/2023
04/12/2023

Address

Van Riebeeck Street
Senekal
9600

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Moederkerk Senekal - Klipkerk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share