Zési Bedieninge / Ministries

Zési Bedieninge / Ministries Jesus, die Enige gebore Seun van GOD,het gesterf vir elke nasie volk en taal.

Visie: Soek GOD se hart, bedien GOD se mense, Dien en bedien andere met die Blye boodskap dat Jesus Christus elkeen lief het en red wanneer hulle Hom aanvaar as hul Saligmaker.

07/09/2026

Enjoy the videos and music you love, upload original content, and share it all with friends, family, and the world on YouTube.

Baie dankie vir almal se gebede en boodskappies. Sondag is ek weer Diensbaar vir GOD se Koningryk. N instrument in Sy ha...
03/09/2026

Baie dankie vir almal se gebede en boodskappies.

Sondag is ek weer Diensbaar vir GOD se Koningryk. N instrument in Sy hand om die taak wat Hy my opgelê het, te volbring.

Jammer ons Internet was ook om en by n week af en ek was nie sommer op Fbook nie. Als het nou herstel.

29/08/2026

Neem asb kennis, Sondag die 30ste sal daar nie diens of "live" uitsending wees nie.
Baie dankie vir elkeen se gebede, Pastoor Ansie is by die huis en die Gemeente het besluit dat Pastoor nou eers moet fokus om gesond te word.

21/08/2026

Neem asb kennis, Sondag die 23ste Aug sal daar geen diens of live uitsending wees nie. Bid asb vir Pastoor Ansie Koekemoer vir volmaakte genesing. Daar staan Geskrywe, deur die Wonde van Jesus het daar vir ons genesing gekom.

21/08/2026

John 3John 3:5-6, 8-21 NKJV[5] Jesus answered, “Most assuredly, I ...

19/08/2026

Amen....Karakter, die HERE se karakter...

Ek kyk uit vir 🫵jou. Jys geliefd en bemin deur n Ewige Heiige GOD. Laat ons nie ons Onderlinge Byeenkomste versuim soos ...
18/08/2026

Ek kyk uit vir 🫵jou. Jys geliefd en bemin deur n Ewige Heiige GOD. Laat ons nie ons Onderlinge Byeenkomste versuim soos sommige die gewoonte het nie...

Address

Secunda

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Zési Bedieninge / Ministries posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share