Drieankerbaai Gemeente

Drieankerbaai Gemeente Die NG kerk teen Seinheuwel in die hartjie van Seepunt. Die kerk teen Seinheuwel in die hartjie van Seepunt.

Drieankerbaai Gemeente is โ€™n Afrikaanstalige gemeente wat โ€™n hawe bied vir enige iemand wat hier wil kom anker gooi. Ons gemeente het drie belangrike ankers:

GELOOF: Ons is gewortel in die evangelie van Jesus Christus, soos dit bely word in ons geloofstradisie: Verlossing uit genade alleen, deur geloof alleen, in Christus alleen. Die hart van ons gemeentelewe is die bediening van die Woord deur d

ie uitleg van die Skrif. HOOP: Ons lewe in die hoop op God se toekoms soos dit in Christus vir ons sigbaar geword het. Ons leef daarom in die verwagting dat Christus elkeen wat Hom volg, volgens ons gawes gebruik om God, mekaar en ander mense te dien. LIEFDE: Ons is aan God en aan mekaar verbonde, maar ook aan ander gemeentes binne die NG Kerkfamilie waarvan ons deel is. Ons wil ook graag in liefde saamleef met ander geloofsgemeenskappe en daarna strewe om liefde teenoor alle mense te bewys in navolging van Christus.

28/08/2026

Die week se nuusbrief onder die kommentaar ๐Ÿ‘‡

Die week se YouTube boodskap: Slim vang sy baas - skakel onder die kommentaar ๐Ÿ‘‡
28/08/2026

Die week se YouTube boodskap: Slim vang sy baas - skakel onder die kommentaar ๐Ÿ‘‡

21/08/2026

๐Ÿ“ฎjy het pos! Die week se nuusbrief ๐Ÿ‘‡ kommentaar

Die week se YouTube Boodskap ๐Ÿ‘‡ kommentaar
21/08/2026

Die week se YouTube Boodskap ๐Ÿ‘‡ kommentaar

Hierdie week se YouTube boodskap nou beskikbaar onder die kommentaar ๐Ÿ‘‡
07/08/2026

Hierdie week se YouTube boodskap nou beskikbaar onder die kommentaar ๐Ÿ‘‡

07/08/2026

Kry jou weeklikse nuusbrief onder die kommentaar hieronder๐Ÿ‘‡

You've got mail. Nuusbrief onder die kommentaar ๐Ÿ‘‡
01/08/2026

You've got mail.
Nuusbrief onder die kommentaar ๐Ÿ‘‡

Konings of Knoeiers...Die week se YouTube boodskap nou beskikbaar onder die kommentaar ๐Ÿ‘‡ Saul, die lang teleurstelling
01/08/2026

Konings of Knoeiers...
Die week se YouTube boodskap nou beskikbaar onder die kommentaar ๐Ÿ‘‡
Saul, die lang teleurstelling

Daar moet โ€™n koning oor ons wees!  Week 30 se YouTube-boodskap is nou beskikbaar onder die kommentaar ๐Ÿ‘‡ (1 Samuel 8:1-23...
24/07/2026

Daar moet โ€™n koning oor ons wees! Week 30 se YouTube-boodskap is nou beskikbaar onder die kommentaar ๐Ÿ‘‡
(1 Samuel 8:1-23)

Jakob seรซn: Week 29 se YouTube-boodskap is nou beskikbaar oonder die kommentaar ๐Ÿ‘‡ (Genesis 33:1-11)Jakob ontmoet sy broe...
17/07/2026

Jakob seรซn: Week 29 se YouTube-boodskap is nou beskikbaar oonder die kommentaar ๐Ÿ‘‡
(Genesis 33:1-11)
Jakob ontmoet sy broer Esau, en ontdek wat dit is om ander te seรซn.

Address

265 Main Road
Sea Point
8005

Opening Hours

Tuesday 09:00 - 12:00
Wednesday 09:00 - 12:00
Thursday 09:00 - 12:00
Friday 09:00 - 12:00
Sunday 09:30 - 12:00

Telephone

+27792369970

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Drieankerbaai Gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Drieankerbaai Gemeente:

Shortcuts

Share