Ligpunt kerk

Ligpunt kerk Ligpunt Gemeenskap kerk. Hierdie is die page van Ligpunt Gemeenskap in Schweizer-Reneke. Hier word datums en gebeure aangekondig.

Hoogtepunte vir die week✨️
02/06/2026

Hoogtepunte vir die week✨️

Amos Seminaar 2026 🌽
01/06/2026

Amos Seminaar 2026 🌽

Bybelse beginsels in verhoudings is noodsaaklik om in jou lewe toe te pas. Hennie Viljoen kom bedien ons more om 09:30, ...
30/05/2026

Bybelse beginsels in verhoudings is noodsaaklik om in jou lewe toe te pas. Hennie Viljoen kom bedien ons more om 09:30, kom met n verwagting!🙏🏻💙

27/05/2026

Slice van die week🍕

Straatlig✨ Kom bedien vanaand saam buite, ons gaan "winterpakkies" uitdeel en die evangelie verkondig💙
26/05/2026

Straatlig✨ Kom bedien vanaand saam buite, ons gaan "winterpakkies" uitdeel en die evangelie verkondig💙

✨️Hoogtepunte vir die week✨️
25/05/2026

✨️Hoogtepunte vir die week✨️

MiddelPunt🔥Ons het lekker saam gekuier, woord gesels en gebraai voor die eksamens begin. n plek waar elke Tiener welkom ...
25/05/2026

MiddelPunt🔥
Ons het lekker saam gekuier, woord gesels en gebraai voor die eksamens begin. n plek waar elke Tiener welkom is.

Skakel in om 09:30✝️
24/05/2026

Skakel in om 09:30✝️

Nyd de videoer og den musik, du holder af, upload originalt indhold, og del det hele med venner, familie og verden på YouTube.

N belofte wat in vervulling kom het altyd hierdie groot oomblik. God het 'n belofte gegee wat vir ons elke dag van ons l...
23/05/2026

N belofte wat in vervulling kom het altyd hierdie groot oomblik. God het 'n belofte gegee wat vir ons elke dag van ons lewe groot oomblike kan bied. Kom met n verwagting en ons sien mekaar 09:30💙

21/05/2026

Sondag Snap✨

Address

Kudu Straat 4
Schweizer-Reineke
2780

Opening Hours

Monday 09:00 - 13:00
Tuesday 09:00 - 13:00
Wednesday 09:00 - 13:00
Thursday 09:00 - 13:00
Friday 09:00 - 13:00
Sunday 09:30 - 12:00

Telephone

+27718514405

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ligpunt kerk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Ligpunt kerk:

Share