HK Vereniging - Schweizer Reneke

HK Vereniging - Schweizer Reneke Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from HK Vereniging - Schweizer Reneke, De Beer Str 21, Schweizer-Reneke.

03/04/2026
15/08/2025

17 Augustus 2025
Nagmaaldiens

Skriflesing: Lukas 22:14-23;
Teksvers: Lukas 22:17 (b) – “Neem dit en gee dit vir mekaar aan”.


Verjaarsdae
18 Aug: Yolandi Niemand
21 Aug: Herman Coetzee
Elne Niemann
23 Aug: Isla Stuwig

Lief en Leed

• Voorbidding word gevra vir almal wat siek is en tuis aansterk;
• Petro Swanepoel is siek;
• Marlize Pretorius was vir n operasie;
• Jan Coetzee is nog in hospitaal na operasie;
• Oom Manie Human is siek;
• Callie Strydom gaan volgende week vir n heupvervanging;
• Marleen Viljoen was vir n nekoperasie;
• Rupurt van der Ryst se suster is baie siek;
• Anel de Bruin is siek;
• Voorbidding word gevra vir lidmate van Silwerjare;
• Baie geluk aan Riaan en Lizaan Visagie met Dawné se geboorte. Baie geluk aan ouma Leandra Victor en ouma Hettie Visagie en groot ouma Dawn Ras;
• Baie sterkte aan Chris Viljoen (Kwek) wat weer Amerika toe is.

Teebeurt
Wyk 9 skink tee vanoggend;
Wyk 10 skink tee volgende Sondag 24ste Augustus.

08/08/2025

Erediens
10 Augustus 2025

Skriflesing: Markus 10:46-52;
Teksvers: Markus 10:49.

Verjaarsdae
10 Aug: Ayvah Bloem
Lizelle du Plessis
12 Aug: Anna Mare
Dawid Steynberg
13 Aug: Jannie Anastassiou
Marco Jones
15 Aug: Bettie van Rensburg
16 Aug: Nico Niemann

Lief en Leed
• Voorbidding word gevra vir almal wat siek is en tuis aansterk;
• Petro Swanepoel is siek;
• Marlize Pretorius gaan vir operasie;
• Jan Coetzee het n operasie ondergaan, dit het goed verloop;
• Anel de Bruin gaan vir toetse;
• Oom Manie Human is siek;
• Voorbidding word gevra vir lidmate van Silwerjare;
• Oom Willie en tannie Marie Labuschagne het verhuis.

Belangrike datums
10 Aug: Voorbereidingsdiens 10:00;
11 Aug: Finkom. vergadering 17:15;
17 Aug: Nagmaal 10:00;
Kategese;
18 Aug: Vendusiekafee;
24 Aug: Dankseggingsdiens 10:00;
Kategese;
Gemeentevergadering;
29-31 Aug: Pa- en seun Kamp.

Teebeurt
Wyk 8 skink tee vanoggend;
Wyk 9 skink tee volgende Sondag 17de Augustus.

Address

De Beer Str 21
Schweizer-Reneke
2780

Telephone

073 341 1159

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when HK Vereniging - Schweizer Reneke posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to HK Vereniging - Schweizer Reneke:

Share