08/02/2026
Wat βn kosbare voorreg om jou saam met ons te hΓͺ by hierdie byeenkoms. Ons glo en vertrou dat die Heilige Gees jou hart sal aanraak β reg daar waar jy nou is. Jy is nie hier toevallig nieβ¦ jy is gesien, geliefd en verwelkom.
π« Kom wees deel van ons familie!
As jy voel dat hierdie familie vir jou βn plek van rus en groei kan wees, stuur βn WhatsApp met die woord "FAMILIE".
https://wa.me/27766697026
π As daar iets op jou hart is, deel dit met ons. Ons sal met liefde saam met jou bid en jou dra in gebed.
https://surveyheart.com/form/670b7afe90c1826483b70ca3
π Hier is ons aanlyn-bladsy:
https://www.facebook.com/share/15MaAJ2dyr/
https://youtube.com/live/J-cOoWSXJ8o?feature=share
π± Wil jy saai in hierdie bediening en help om die Evangelie van Jesus verder te dra?
Bankbesonderhede:
Coram Deo Familie
ABSA Tjekrekening
Rek. nr: 520 140 506
Takkode: 632005
Swiftkode: ABSAZAJJ
Verwysing: Jou naam
π Skakels om verder te verbind:
https://linktr.ee/coramdeofamilie