Nuwe Lewe Tabernakel AGS Sasolburg-Suid

Nuwe Lewe Tabernakel AGS Sasolburg-Suid Die Apostoliese Geloof Sending Van Suid Afrika

06/09/2026

Die Gees van GOD - 6 September 2026

03/09/2026
Dagsê, vertrou dit gaan goed. Ons het 'n Jeugkamp die naweek van 9-11 Okt. Daar is nog 60 plekkies oop. As daar dalk jon...
03/09/2026

Dagsê, vertrou dit gaan goed. Ons het 'n Jeugkamp die naweek van 9-11 Okt. Daar is nog 60 plekkies oop. As daar dalk jongmense is wat graag so kamp wil by woon.
Dit is is verseker 'n kamp om nie mis te loop.

30/08/2026

Trek Jou Skoene Uit Want Jy Staan Op Heilige Grond - 30 Augustus 2026

16/08/2026

Ons Is Gemaak Vir Hierdie Dae - 16 Augustus 2026

09/08/2026

Die Klip Is Weggerol - 9 Augustus 2026

02/08/2026

Die Uur Het Gekom JESUS Se Hart Vir SY Mense - 2 Augustus 2026

26/07/2026

Het Jy Daarin Gedink Om Te Bid - 26 Julie 2026

Ons vorige kamp "Jy het 'n afspraak" het God met honderde jongmense 'n afspraak gehad... en Hy het opgedaag. Hierdie jaa...
22/07/2026

Ons vorige kamp "Jy het 'n afspraak" het God met honderde jongmense 'n afspraak gehad... en Hy het opgedaag. Hierdie jaar nooi Hy jou om verder saam met Hom te stap. "Finding Faith" is nie net 'n jeugkamp nie – dit is 'n reis waar jy kan ontdek wie Jesus is, wie jy in Hom is en waarom Hy jou geroep het. Drie dae vol avontuur, vriendskap, aanbidding en oomblikke wat jou lewe vir altyd kan verander. Die Faith Trail wag... die vraag is net: Sal jy die eerste tree gee?

19/07/2026

Die Name Van GOD, JESUS, CHRISTUS Ons HERE - 19 Julie 2026

Address

President Brand & Wilcockstraat
Sasolburg
1947

Opening Hours

Monday 09:00 - 12:00
Tuesday 09:00 - 12:00
Wednesday 09:00 - 12:00
Thursday 09:00 - 12:00
Friday 09:00 - 12:00

Telephone

+27169767841

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nuwe Lewe Tabernakel AGS Sasolburg-Suid posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share