Hervormde gemeente Rustenburg-Suid

Hervormde gemeente Rustenburg-Suid Nederduitsch Hervormde Kerk
Gemeente Rustenburg-Suid
Predikant:
Ds Stephan Botha

Goeie môre almal.Hier is vandag se erediensuitsending soos opgeneem. Ons WiFi-verbinding was ongelukkig van lyn af, wat ...
06/09/2026

Goeie môre almal.

Hier is vandag se erediensuitsending soos opgeneem.
Ons WiFi-verbinding was ongelukkig van lyn af, wat die regstreekse uitsending beïnvloed het.

Ons vertrou dat die opname steeds vir u tot seën sal wees.

Vriendelike groete.

Erediens Sondag 6 September 2026Bevestiging van KerkraadTema: Dra...

Wat n wonderlike geseënde WILLERSTE NOORD-WESTE FEES. Alle eer aan ons Vader. Dankie vir elke persoon wat hard gewerk he...
31/08/2026

Wat n wonderlike geseënde WILLERSTE NOORD-WESTE FEES. Alle eer aan ons Vader. Dankie vir elke persoon wat hard gewerk het. Ons waardeer jullè.
Dankie aan Bosveld stereo se personeel, wat n ongelooflike gees met hul musiek geskep het. Dit was n feestelike atmosfeer die heeldag. Ons sien uit na volgende jaar.
Dankie aan die skole wat kom deelneem het aan die vertoning met hulle dans passies, julle was pragtig.
Dankie vir almal wat ons ondersteun het.
Alle eer aan God!

29/08/2026
24/08/2026

Address

Rustenburg

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00
Sunday 08:30 - 22:30

Telephone

014 592 6900

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hervormde gemeente Rustenburg-Suid posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Hervormde gemeente Rustenburg-Suid:

Shortcuts

Share