EG Kerk Roodepoort-Betesda

EG Kerk Roodepoort-Betesda Betesda is 'n Afrikaanse kerk in Roodepoort van EG Kerk. Dienste om 09:00 en 18:00 Sondae Ons dienstye is 09:00

Betesda is 'n Afrikaanse kerk in Roodepoort van Evangeliese Gereformeerde Kerke van Suid Afrika.

02/06/2026

Goeie Dag
As God ploeg, beplan Hy om te plant en te oes, uit die grond wat Hy voorberei. As jy vandag die ploegskare deur jou lewe voel, wees bly... HY werk aan jou!
Lekker daggie

02/06/2026
01/06/2026

Goeie Dag
Gebed:
Here, leer ons om U te dien soos U verdien; dat ons sal gee sonder om die prys te bereken; sal stry sonder om seerkry te vrees en te werk sonder gedagtes aan beloning. Amen
Geniet jou week

31/05/2026

Dr André Bester - 2 Kron 7:14 - Die krag van 'n kerk op haar knee

29/05/2026

Goeie Môre
Geloof is om te vertrou, al verstaan jy nie. En om Hom toe te laat om jou vas te hou, al sien jy Hom nie.
Geseënde naweek

28/05/2026

Goeie Dag
Moet nooit toelaat dat enige iemand jou aan God se goedheid laat twyfel of d**k dat jy sy liefde nie werd is nie. Ondanks, en ten spyte sê God: "My Genade is vir jou genoeg, my kind"
Mooi daggie vir jou

Address

4 Swart Avenue
Roodepoort
1724

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00
Sunday 09:00 - 11:00

Telephone

+27832300012

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when EG Kerk Roodepoort-Betesda posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to EG Kerk Roodepoort-Betesda:

Share