NG Gemeente Riebeeckstad

NG Gemeente Riebeeckstad God roep ons lidmate om mense te begelei tot 'n lewende verhouding met Hom God roep ons Gemeente om prakties om te gee.

MISSIE VAN DIE GEMEENTE IS:

God roep ons om in opregtheid, en met passie, prakties om te gee vir mense in nood, in God se gemeente en in God se wereld! Ons bestaansfunksies – Waarom bestaan ons? :

“Ken die Woord, getuig van God se werk, dien mekaar en ander voluit soos Christus.”
‘n Na binne gerigte funksie van versorg / opbou / toerus en uitstuur van ons lidmate deur middel van pastoraat, eredi

enste/ kursusse / bedieninge
‘n Na buite gerigte funksie waar ons na ons buurman /gemeenskap en land uitreik (ook na die wêreld) d.m.v. versorging(kos/klere/pastoraat/ dienste / EEIII / Kursusse / mense innooi en deelmaak van die gemeente. Ek leef my Christenskap uit waar ek woon en werk! (Jy is betrokke by jou kerk as jy ook in jou werksplek Jesus se getuie is!)

“Lig in die duisternis – hier vir God, mekaar en die wêreld”

Gedagte vir vandag! 🙏🏻  🙌 🕊
07/09/2026

Gedagte vir vandag! 🙏🏻 🙌 🕊

Gedagte vir vandag! 🙏🏻 🙌 🕊
06/09/2026

Gedagte vir vandag! 🙏🏻 🙌 🕊

Gedagte vir vandag!! 🙏🏻  🙌  🕊
24/08/2026

Gedagte vir vandag!! 🙏🏻 🙌 🕊

BESTEL NOU!!
24/08/2026

BESTEL NOU!!

KOM FLIEK SAAM!!!Woensdag 25 Augustus is die volgende uitstappie hier na Alpha Cinemas in Welkom. Die film wat gewys gaa...
24/08/2026

KOM FLIEK SAAM!!!
Woensdag 25 Augustus is die volgende uitstappie hier na Alpha Cinemas in Welkom. Die film wat gewys gaan word is "Sing vir die Harlekyn" met Sonja Heroldt.
Almal is baie welkom om die vertoning by te woon, teen slegs R 30-00 om 10:00
Kontak asseblief vir Marleen Human op
083 297 6282 so u belangstel om dit by te woon vir verdere reëlings.

Gedagte vir vandag! 🙏🏻  🙌  🕊
22/08/2026

Gedagte vir vandag! 🙏🏻 🙌 🕊

Nagmaal!Sondag 16 August 2026.
16/08/2026

Nagmaal!
Sondag 16 August 2026.

Address

H/V Ernst En Artemis
Riebeeckstad
9459

Opening Hours

09:00 - 10:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Gemeente Riebeeckstad posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Gemeente Riebeeckstad:

Share