AGS / AFM Lewende Waters Meerensee

AGS / AFM Lewende Waters Meerensee 'n Gemeente van Liefde.

Afrikaanse Diens: 08h00
English Service: 17h00

064 528 4503
https://agslewendewaters.co.za/
YouTube: https://www.youtube.com/channel/UClo_DXqMGJ-GeI3jMxmyTxw/videos

06/09/2026

Dit is ’n spesiale nagmaaldiens en ons sien uit om die oggend saam met jou te beleef.

30/08/2026

AGS Lewende Waters Kinder Kerk pret

30/08/2026

Die boodskap vir ons vandag vanuit hierdie sonderlinge gebeurtenis uit die geskiedenis van die profeet Elis.

23/08/2026

Moenie probeer wees soos iemand anders nie; God het reeds een van hulle! Hy het jou uniek geskep deur Sy genade. Jy is God se kunswerk, gemaak met 'n spesifieke doel om 'n verskil te maak.

16/08/2026

’n Gemeente waar almal alleen probeer werk, word moeg. ’n Gemeente wat saamwerk, word sterk

Ons verwelkom Pastoor ZD & Lizd Büchling by AGS / AFM Lewende Waters Meerensee as ons Presiderende Pastoorspaar.Ons beda...
02/08/2026

Ons verwelkom Pastoor ZD & Lizd Büchling by AGS / AFM Lewende Waters Meerensee as ons Presiderende Pastoorspaar.

Ons bedank elke lidmaat, die Gemeenteraad en die streekraad vir hulle ondersteuning en bywoning.
Luister gerus na vanoggend se diens. Die skakel is in die "comments".

--------

We welcome Pastor ZD & LiZD to AGS/AFM Lewende Waters. Pastor ZD and his wife will be serving as the Presiding Pastors of Church.

Thank you to all the Church members, the Church Board and the Regional leaders for your support and attendance.
You can watch the service by clicking on the link in the comments section.

28/07/2026

Boodskap vanaf Pastoor Büchling & Lizd Büchling

Hier is n avontuurlustige manier om die _GROOT OPDRAG (matt 28:19)_ saam met jou en jou gesin uit te voer! Jou kinders s...
09/06/2026

Hier is n avontuurlustige manier om die _GROOT OPDRAG (matt 28:19)_ saam met jou en jou gesin uit te voer!

Jou kinders se handjies gaan vuil word, jy gaan die sterre hemel langs die vuur kan bekyk in die nag en die beste van alles...jou hart gaan brandend wees wanneer jy sien hoe die evangelie van Christus mense se lewens transformeer.

Shemula is +-250km van Richardsbaai, net anderkant Jozini.

WAAG DIT!

Kontak Ps Caroline as jy meer detail nodig het:
0721255983

🎉 Klein handjies, GROOT harte! 🎉Vandag het die AGS Lewende Waters Kinderkerk ingespring en kospakkies gepak vir ons Kwar...
31/05/2026

🎉 Klein handjies, GROOT harte! 🎉

Vandag het die AGS Lewende Waters Kinderkerk ingespring en kospakkies gepak vir ons Kwartaal 2-uitreik vir Walk in Faith. 🕊️✨

'n Massiewe dankie aan al ons kinderkerk-maatjies. Julle het julle so goed van julle taak gekwyt en gewys wat dit beteken om met liefde te dien! 🙏🏻🎈

Evangelism field school training camp 2026 done and dusted!!This year the team welcomed attendees from the outer corners...
24/05/2026

Evangelism field school training camp 2026 done and dusted!!

This year the team welcomed attendees from the outer corners of the earth.
Everyone worked hard, gained much experience, were trained in all aspects of Evangelism, saw many souls come to Christ, slept little, ate much and fell more and more in love with the Sender (Jesus Christ).

Thank you for your prayers, your financial seed and your support.

We are proud of you team EFS.

Evangelism Field School

Address

43 Pinkie Pool Meerensee
Richards Bay
3901

Opening Hours

Monday 07:30 - 12:00
Tuesday 07:30 - 12:00
Wednesday 07:30 - 12:00
Thursday 07:30 - 12:00
Friday 07:30 - 12:00
Sunday 08:00 - 10:00
17:00 - 19:00

Telephone

+27645284503

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AGS / AFM Lewende Waters Meerensee posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to AGS / AFM Lewende Waters Meerensee:

Shortcuts

Share

Category