Nederduitsch Hervormde Gemeente Primrose-Oos

Nederduitsch Hervormde Gemeente Primrose-Oos Die gemeente is aan die Oos-Rand met die volgende visie:

GEREED VIR MÔRE! Die hande is God se hande wat Sy kinders omvou en veilig hou. Eredienstyd: 09:00

Die tekening in die profielfoto simboliseer nie net die Christengeloof nie, maar ook Primrose-Oos gemeente. Hy het ook Sy Seun gestuur om vir ons aan die kruis te sterf. Die kompas dui die rigting van die lewe. In die ooste is daar ‘n Primrose wat dui op Primrose-Oos gemeente. Die son aan die onderkant dui die lig vir die wêreld. Die kring in die Here se hande wys op kontinuïteit. Die leuse vat alles saam deur te sê as ons al hierdie komponente het, is ons GEREED VIR MÔRE!

08/09/2026
08/09/2026

Oggendoordenking 🙂

Aandgebed 🙏
07/09/2026

Aandgebed 🙏

Gebed vir die week 🙏🏻
07/09/2026

Gebed vir die week 🙏🏻

Lief en leed vir die week 🙂
06/09/2026

Lief en leed vir die week 🙂

Knoop solank die datums aan die oor en skryf dit in jou dagboek 🙂
04/09/2026

Knoop solank die datums aan die oor en skryf dit in jou dagboek 🙂

Erediens Sondag 6 September 2026 om 09:00. As jy ooit diep in ‘n g*t was of die oomblik in een is, dan is die boodskap v...
04/09/2026

Erediens Sondag 6 September 2026 om 09:00.

As jy ooit diep in ‘n g*t was of die oomblik in een is, dan is die boodskap vir jou! 😊

Almal welkom.

Al ons eredienste word opgeneem en ‘n klankbaan verskaf. Vir ‘n kopie van opnames, maak gerus kontak per Whatsapp op die gemeente se Whatsapp nommer.

Address

Lucystraat 7
Primrose
1401

Telephone

+27118221669

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nederduitsch Hervormde Gemeente Primrose-Oos posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share