Sydenham N.G. Gemeente

Sydenham N.G. Gemeente Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Sydenham N.G. Gemeente, Religious organisation, Uitenhage Road, Port Elizabeth.

As daar enige iemand is wat ons kan help met enige van die, sal ons dit opreg waardeer. U kan ook Carike Barkhuizen kont...
10/06/2026

As daar enige iemand is wat ons kan help met enige van die, sal ons dit opreg waardeer.
U kan ook Carike Barkhuizen kontak vir meer inligting of as u n donasie wil maak.
Baie dankie vir die wat reeds al so baie gehelp het. Dit word opreg waardeer🙏🙏

Onthou om te RSVP voor 16 Junie. kontak Carkike Barkhuizen.Slegs vir NG Sydenham Gemeente se kategese.
10/06/2026

Onthou om te RSVP voor 16 Junie. kontak Carkike Barkhuizen.
Slegs vir NG Sydenham Gemeente se kategese.

Carike Barkhuizen bied n vakansie program aan vir ons jeug. Graad R tot Graad 7. Let wel slegs vir ons gemeente se kinders. RSVP.asb voor 16 Junie

Ons nooi jou uit na ons nagmaaldiens komende Sondag 09:00. Tema: My liewe mens! Verversings na die diens. Bring asb ‘n b...
05/06/2026

Ons nooi jou uit na ons nagmaaldiens komende Sondag 09:00. Tema: My liewe mens! Verversings na die diens. Bring asb ‘n bordjie eetgoed saam as jy kan. En nooi gerus iemand wat jy ken om saam met die geestelike familie in ons Vader se sitkamer te kom kuier.

05/06/2026

Big shout out to my newest top fans! Johanna Keyser, Carike Barkhuizen

Carike Barkhuizen bied n vakansie program aan vir ons jeug. Graad R tot Graad 7. Let wel slegs vir ons gemeente se kinde...
26/05/2026

Carike Barkhuizen bied n vakansie program aan vir ons jeug. Graad R tot Graad 7. Let wel slegs vir ons gemeente se kinders. RSVP.asb voor 16 Junie

Elke kind wat vanoggend by die Kategese was het so klei. ietsie ontvang, net om vir hulle te wys ons d**k aan hulle🤗Ons ...
24/05/2026

Elke kind wat vanoggend by die Kategese was het so klei. ietsie ontvang, net om vir hulle te wys ons d**k aan hulle🤗
Ons wil vir al ons kinders sterkte toewens vir die Eksamen wat die week begin. Gee julle beste en Mag julle altyd aan Jesus vashou. Lees en d**k mooi voor julle skryf.

Ons wil graag 27 Junie 2026 weer n Sopkombuis hou vir ons minderbevoorregte mense in ons gemeenskap.Ons het almal se hul...
17/05/2026

Ons wil graag 27 Junie 2026 weer n Sopkombuis hou vir ons minderbevoorregte mense in ons gemeenskap.
Ons het almal se hulp nodig om dit moontlik te maak. Indien u n pot sop kan skenk of selfs al is dit net bestandele, sal ons dit Vreeslik waardeer🙏U kan kontak maak met Carike Barkhuizen as u kan of wil help. Baie dankie❤️

Gister se Speletjiesdag was vreeslik lekker. Baie dankie vir almal wat dit moontlik gemaak het ons Jeug het dit baie gen...
17/05/2026

Gister se Speletjiesdag was vreeslik lekker. Baie dankie vir almal wat dit moontlik gemaak het ons Jeug het dit baie geniet🤗♥️

14/05/2026

Big shout out to my newest top fans! Carike Barkhuizen

Address

Uitenhage Road
Port Elizabeth
6001

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sydenham N.G. Gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Sydenham N.G. Gemeente:

Share