Stuur die Lig Bedieninge/ Send the Light Ministries

Stuur die Lig Bedieninge/ Send the Light Ministries Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Stuur die Lig Bedieninge/ Send the Light Ministries, Religious organisation, 31 Ambrose straat , Sydenham, Port Elizabeth.

Ons glo dat die hele Bybel deur God geinspireer is en toegepas behoort te word op ons daaglikse lewens.Ons glo dat Jesus die enigste weg tot die Vader en Heilige Gees is.Ons glo dat Jesus deur sy dood,opstanding en lewe versoening bewerk het vir ons sonde.Ons glo dat Jesus weer kom om sy bruid te kom haal.Ons glo dat die kerk se opdrag evangelisasie sowel as sosiale helpverlening insluit.Ons glo d

at die kerk gelowiges moet toerus en bemagtig om in die oorwinning te leef wat Jesus moontlik gemaak het.

07/04/2026

Because He lives I CAN face tomorrow!
Dankie Here vir U salwing 🙌🙌

07/04/2026

Paaskonferensie 2026
Dankie Here vir U salwing en teenwoordigheid op n ongelooflike geseënde naweek. Jesus doen dit weer🙌.Dankie aan Pastoor Coenie Niemand en sy vroutjie wat ons kom bedien het met woord en aan elkeen van ons sangers, God het hierdie naweek kom woon onder die lofsange van Sy volk. Baie dankie vir almal wat ons kom ondersteun het, en dan laaste maar nie die minste nie, SLB Familie ons harte bars van trots, ons waardeer en lief elkeen van julle bitter baie💕

02/04/2026
27/01/2026

Through it all,
through it all,
I've learned to trust in Jesus,
I've learned to trust in God.
Through it all,
through it all,
I've learned to depend upon His Word.🙌

Hello SLB Familie oe ons harte jubel en juig met dankbaarheid teenoor ons wonderbaarlike Koning Jesus, kyk net hoe goed doen ons PAstoor. Sjoe maar die Here is goed, so ons moes net so bietjie kom spog met ons wonderlike God se asemrowende groot wonderwerk. Ons as gemeente is so dankbaar teenoor die Here vir hoe Hy hierdie PAstoor van ons elke dag net meer en meer versterk🙌🙌

Address

31 Ambrose Straat , Sydenham
Port Elizabeth
6001

Telephone

+27828050259

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Stuur die Lig Bedieninge/ Send the Light Ministries posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Stuur die Lig Bedieninge/ Send the Light Ministries:

Share