Lede in Christus Kerk Herberg Gesins Gemeente

Lede in Christus Kerk Herberg Gesins Gemeente VISIE
Verheerlik God deur Heilige Gees gedrewe koninkryksbou in Jesus Christus. MISSIE
Die transf

09/09/2026

Sondagoggend - 6 September 26
Moderator Past. Corné du Plessis

Konferensie Tema: Tyd is Kosbaar!

09/09/2026

Saterdagaand - 5 September 26
Past. Johan van den Heever

Konferensie Tema: Tyd is Kosbaar!

09/09/2026

Vrydagaand - 4 September 26
Past. Francois Breytenbach

Konferensie Tema: Tyd is Kosbaar!

04/09/2026

Sondagoggend - 30 Augustus 2026
Past. Johan van den Heever

Namens die Kerkraad en die hele gemeente van Port Elizabeth, wil ons ons diepste dankbaarheid teenoor Andrew Kramer uits...
03/09/2026

Namens die Kerkraad en die hele gemeente van Port Elizabeth, wil ons ons diepste dankbaarheid teenoor Andrew Kramer uitspreek vir die ongelooflike skenking van ons nuwe kerkbussie.
Hierdie vrygewige gebaar is vir ons 'n enorme geseënde antwoord op ons gebede. Die bussie gaan 'n reuse verskil maak in ons bediening, veral met die vervoer van ons jeug, bejaardes en uitreikaksies in die gemeenskap.
Ons bid God se rykste seën toe oor u en u werksaamhede. Mag u die vrug sien van die saadjie wat u vandag in ons gemeente gesaai het.
Met opregte waardering en broederlike liefde.

Oos - Kaap Streeks Konferensie 4- 6 September 2026
30/08/2026

Oos - Kaap Streeks Konferensie
4- 6 September 2026

25/08/2026

Sondagoggend - 23 Augustus 2026
Past. Johan van den Heever

25/08/2026
24/08/2026

Sondagoggend - 16 Augustus 2026
Past. Johan van den Heever

Address

Hv William En Kwikkie Straat 1 Cotswold
Port Elizabeth
6045

Opening Hours

Wednesday 10:00 - 11:30
18:30 - 20:00
Friday 19:00 - 21:00
Sunday 09:30 - 11:30
17:00 - 19:00

Telephone

+27413643832

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lede in Christus Kerk Herberg Gesins Gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share