03/05/2026
Dit is met leedwyse dat ons aankondig dat ons juffrou Francis Green heen gegaan het na haar ewige Huis. Mag die God van Abraham, Isak en Jakob aan ons leraar Dennis Dennis Godfrey Green, kinders, kleinkinders, breë familie en vriende troos en Sy hand met hulle wees.
Rus Sag vrou van die Here, tot daardie mooi môre wanneer ons mekaar by die Oospoort sal ontmoet.