Arukah Ministries

Arukah Ministries “For I will restore health to you and heal you of your wounds, says the Lord.” – Jer. 30:17

MISSION
Luke 4:18 – 19 NKJV
“The Spirit of the Lord is upon Me, because He has anointed Me to preach the gospel to the poor; He has sent Me to heal the broken-hearted, to proclaim liberty to the captives and recovery of sight to the blind, to set at liberty those who are oppressed; to proclaim the acceptable year of the Lord.”

VISION
• Ladies Ministry
• Retreats
• Prayer Ministry
• Counselling
• Bible Study Groups
• Evangelism Campaigns
• Outreach Campaigns

Thank You Jesus! All glory to You🙌🏻If you have missed out this time, don’t be dismayed, the next date will be released s...
09/04/2026

Thank You Jesus! All glory to You🙌🏻
If you have missed out this time, don’t be dismayed, the next date will be released shortly 😉

“Hosanna! Hosanna! Hosanna!” 🙌🏻
29/03/2026

“Hosanna! Hosanna! Hosanna!” 🙌🏻

27/03/2026

🩷 WORSHIP IS GROOT 2026 🩷
5 Jaar van Genade. Een Dag van Eenheid.

Kom wees deel van Worship is Groot 2026, ’n Kragtige buitelug-aanbiddingsdag vir die hele gesin, aangebied by die pragtige Casalinga, Muldersdrift, op 22 Augustus 2026.

Hierdie jaar vier ons, ons 5de bestaansjaar, en ons staan in diepe dankbaarheid vir God se genade wat hierdie geleentheid van die begin af gedra het. Wat begin het as ’n eenvoudige daad van gehoorsaamheid, het gegroei tot ’n samekoms waar harte in eenheid saam aanbid.

🌿 Wat jy kan verwag:
• ’n Gesinsvriendelike atmosfeer
• Aanbidding in Afrikaans en Engels
• ’n Dag gefokus op eenheid, gemeenskap en God se teenwoordigheid
* Geleentheid om te doop
• Veilige parkering op die perseël

🪑 Wat om saam te bring:
• Kampstoele of komberse om op te sit
• Sambrele vir die son
• Oop harte gereed om God te aanbid ☀️🙏

🎟 Kaartjies:
• R30 per persoon
• Kinders onder 12 jaar – GRATIS
• Kaartjies beskikbaar aanlyn en by die hekke (www.quicket.co.za)
• Slegs kaartbetalings by die hekke op die dag

🍔 Belangrike kennisgewings:
• Geen koelhouers toegelaat nie – ondersteun asseblief die verkopers op die dag
• Die venue verkies kaartbetalings vir alle drinkgoed
• Alkohol-vrye-geleentheid

⏰ Tye:
• Hekke open: 08:00
• Aanbidding begin: 10:00
• Ons beplan om teen 15:00 af te sluit

Ons glo dit gaan weer ’n heilige dag wees waar God harte aanraak, waar verlore skape terugkeer huis toe, en waar lof en aanbidding as een stem opstyg.

✨ Kom ons kom saam en aanbid God! ✨

Almal is welkom. Die hele gesin is welkom.

27/03/2026
22/03/2026

Net ‘n paar plekkies oor🤩 Moenie uitmis nie!
Only a few spaces left🤩 Don’t miss out!

25/02/2026

Omgee-Bediening vir Bejaardes
🎶 Ons speel Klank-Kampioen 🎶
Raak betrokke😉 Maak ‘n verskil🤗
Bydraes en donasies welkom ♥️

03/02/2026

Address

Office @ 21B Tami Street Magna Via
Polokwane
0699

Telephone

+27826436288

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Arukah Ministries posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Arukah Ministries:

Share