Youth HtH

Youth HtH Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Youth HtH, Religious organisation, 203 Outspan Drive, Polokwane.

Goeie naand julle awesome mense! ❤️Ek hoop ek sien elkeen more-aand. Ons het sterk Woord ontvang om te deel met die tite...
29/11/2022

Goeie naand julle awesome mense! ❤️

Ek hoop ek sien elkeen more-aand. Ons het sterk Woord ontvang om te deel met die titel - "Vergewe en genees".

Nooi vriende en familie uit na die diens more-aand. Vir ouderdomme 12 - 18 jaar.

Liefde in Christus aan elkeen. ❤️✝️

Mattheus 28 : 19 - "Gaan dan na al die nasies toe en maak die mense my dissipels: doop hulle in die Naam van die Vader e...
07/11/2022

Mattheus 28 : 19 - "Gaan dan na al die nasies toe en maak die mense my dissipels: doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees, en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het."

Kom ons volg God se opdrag en gaan maak dissipels van alle nasies. Ons is die outoriteit gegee om mense te doop in die Naam van die Vader, die Seun en die Heilige Gees.

Gaan en doop hulle, maak hulle tot nuut met alle eer wat na Hom toe gaan. Word wedergebore en stap die pad saam Hom, neem Sy Hand en stap die weg na die Ewige Lewe.

Mag julle ñ geseënde week hê en helderheid van verstand ervaar met die eindeksamen wat voorlê!

Liefde in Christus ✝️❤️

Wat ñ amazing diens! Dankie aan elkeen wat dit bygewoon het. Elkeen van julle is awesome. Ons bid die Salwing van die Ge...
03/11/2022

Wat ñ amazing diens! Dankie aan elkeen wat dit bygewoon het. Elkeen van julle is awesome. Ons bid die Salwing van die Gees op elkeen af!

Mag julle God se teenwoordigheid aanvoel met elke stap wat julle neem. ONTHOU DAAR IS NIKS MEER STERKTER AS GEBED EN AS DIE NAAM VAN ONS MESSIAS, JESUS CHRISTUS, NIE.

Lief vir elkeen! ❤️✝️

Johannes 14 : 6 - "Jesus antwoord hom: Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur ...
30/10/2022

Johannes 14 : 6 - "Jesus antwoord hom: Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie."

Kom ons gaan hierdie week wat voorlê biddend deur, met elke tree moet ons na Hom roep en Hom as Verlosser en Saligmaker aanneem, want Hy is:

Die Weg - Volg Sy pad
Die Waarheid - Glo en hoor Sy Woord
Die Lewe - Leef en volhard in Hom

Sien julle Woensdag, 2 November. Jesus Liefde vir julle almal. ❤️✝️

Duisende dankies aan Deo Gloria Signs vir ons spoedige en pragtige printing! ❤️✝️Ons is super opgewonde vir die eerste J...
25/10/2022

Duisende dankies aan Deo Gloria Signs vir ons spoedige en pragtige printing! ❤️✝️

Ons is super opgewonde vir die eerste Jeugdiens op Woensdagaand, 2 November 2022.

DM ons vir die Whatsapp Group Link.

Address

203 Outspan Drive
Polokwane
0699

Opening Hours

18:00 - 19:30

Telephone

+27764539103

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Youth HtH posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Youth HtH:

Share